"Roos van rose" deur Frans Massyn

  • 0

Roos van rose

So skoon soos ’n roos
so rein soos dou
Daar is iets wat my troos
dis my liefde vir jou

Al is jy so ver
al is daar ’n ander
Nogtans skyn daar ’n ster
wat alles sal verander

Na jou wil ek kom
om jou liefde te herwin
As die roosknoppies blom
wil ek jou steeds bemin

 

Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top