"Roos van rose" deur Frans Massyn
2013-01-02 So skoon soos ’n roosso rein soos dou
Daar is iets wat my troos
dis my liefde vir jou
"'n Snaakse wêreld" deur Frans Massyn
2013-01-02 Die wêreld is darem vir my 'n snaakse plekwaar mense leef en swerf
Waar almal hulle nekke verrek
om te sien wat aangaan op hul bure se werf
"O, tere hart" deur Frans Massyn
2013-01-02 Wat maak jy, o tere harthier binnekant in my?
Waarom moet jy my in smart
so ’n diepe leed laat ly?
"May I" by Frans Massyn
2013-01-02 With love and tenderness my kisses comeand in my arms so comfy you will lie
My pulses beating like a drum
repeatedly asking, may I?
"My liefling" deur Frans Massyn
2013-01-02 Hier staan ek eindelik voor jouMy liewe, onskuldige klein liefling
Jou ogies vonkelend helder blou
stralend van die liefde wat hulle bring
"Kleine onskuld" deur Frans Massyn
2013-01-02 Daar sit sy nou, die liewe kleindinghaar ogies groot en blou
Een kyk na haar en jy glo net een ding
dis onmoontlik nie sy wat so vreeslik kan brou
"Jy" deur Frans Massyn
2013-01-02 Jy is so rein, so teer en skoonso wonderlik gaaf en fyn
Waar jy in skoonheid verhewe troon
sal altyd goue sonlig skyn
"Die skone kind" deur Frans Massyn
2012-12-29 Ek het haar gesien vandagdie wonderlik skone kind
Verhewe met haar hemelse prag
en skoonheid soos nog nooit gevind
"Die Windjie" deur Frans Massyn
2012-12-29Sag suis die windjie van ver oor die see
en bring grote branders al rollend met hom mee
Sag suis die windjie tot ver oor die land
en breek bloue branders tot skuim oor die sand