So alleen soos ek
Kom ons praat oor my hele lewensverhaal
Daar was altyd iemand wat my teleurstel
En dit was in my onderbewusyn die hele tyd
BRUG:
Ek kan nie verwdyn nie
Kan ek net ? rede kry hoekom ek so alleen is?
En ek vra is daar iemand daarbuite wat soos ek is?
Is daar iemand net soos ek?
REFREIN:
Ek weet ek’s nie mal nie
Daar is ? rede hoekom ek ? gevangene is
My hart klop by die minuut om my doel te sien
As ek nie my doel vind nie, sal ek nie myself verbind
Drome sonder limiete, tel die minute, wys my my doel
Moet dit waag
Kom ons praat oor die hele plek
daar is altyd iemand wat wens ek vrek
Drome sonder limiete, tel die minute, wys my,my doel
Moet dit waag
Kom ons praat oor die hele plek
daar is altyd iemand wat wens ek vrek
Ek sien heeldag die skaduwee rondom my
Kan nie hier uitkom nie
Ek het ? direksie nodig, ? goeie rede om te vlug
En ek vra is daar iemand daarbuite wat soos ek is?
Is hier iemand soos ek?
REFREIN
Ek moet hier uit
Het jy al so alleen gevoel om net te probeer verdwyn?
REFREIN
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.