Fiksie
Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.
Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.
If you would like to submit your writing, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published stories.
- The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Draak-sprokie-kompetisie: Die legende van die waterdraak
2012-02-21 In die verlate watervalle van die beboste Drakensberge bly ’n nes drake. Dis presies hierdie draak wat bekendstaan as die mees gevreesde draak in Afrika. Die musiek is wat jou so nuuskierig maak.Draak-sprokie-kompetisie: ’n Sprokie – Dino word groot
2012-02-21 Ver hiervandaan, in ’n rotsskeur in die berge, woon drie groen drake: ’n pa-draak, ’n ma-draak en hulle seun, Dino. Sy ouers is lief vir hom en sorg dat hy allerhande dinge leer sodat hy eendag slim en dapper kan wees.Draak-sprokie-kompetisie: Edward se groot, groot verhaal
2012-02-21 Edward se aankoms in die wêreld was anders as wat mens sou verwag het. Waar sy ander broers en susters uit eiers gekom het, word daar nou nog bespiegel of hy bloot net te vinnig vir die dop was of dat daar net nie ’n dop groot genoeg vir hom was nie.Draak-sprokie-kompetisie: Nollie die drakie
2012-02-21 Lank, lank gelede was daar ’n drakie wat graag wou vlieg. Sy mamma het aan hom verduidelik dat hy nog te klein is om te vlieg.Draak-sprokie-kompetisie: Borrels die draak
2012-02-21 Panto is ’n seuntjiedraak. Hy gaan na die Draakskool om te leer hoe om vlamme te blaas. Om vlamme te blaas, kom nie sommer vanself nie. O nee! Jy moet eers Draakskool toe gaan om dit te leer.Draak-sprokie-kompetisie: Die draak en die prinses
2012-02-21 Lank gelede, op die plek waar sprokies meestal afspeel – ’n geil vallei met ’n digte woud en ’n kasteel – het ’n draak gewoon.Draak-sprokie-kompetisie: Drakie wil graag nies
2012-02-21 Drakie woon in ’n groot park in ’n regop huisie met ’n baie lang skoorsteen. Sy doopnaam is Amos.Draak-sprokie-kompetisie: ’n Psycho-sprokie
2012-02-15 Dis omdat sy links skryf, sê haar ma altyd. Dis hoekom sy so anders as ander kinders is. Die “arbeidsterapeut” het gesê haar ma praat “loutere onsin”. Die aand het Benji dit gaan naslaan en gesien dit beteken “nonsens”.Draak-sprokie-kompetisie: Gunsteling-draaksprokie
2012-02-15 “Wat het van die heks geword, Oupa?”“Jong, waar dink jy kom jou ouma vandaan?” sê Oupa, en die twee het tot laat daaroor gegiggel.
