Fiksie
Lees kortverhale en sketse deur bekende en ontluikende skrywers.
Indien jy van jou skryfwerk wil voorlê, neem asseblief die volgende riglyne in ag:
- Stuur jou voorlegging na skryfwerk@litnet.co.za.
- Publikasie is onderhewig aan keuring.
- Slegs oorspronklike skryfwerk wat nog nie voorheen in druk of op enige sosialemediaplatform verskyn het nie, sal oorweeg word.
- LitNet bied geen vergoeding vir verhale wat gepubliseer word nie.
- Die redaksie gee nie terugvoer oor hoe om jou skryfwerk te verbeter nie.
- Indien jy ná twee weke geen terugvoer van die redaksie ontvang het nie, beskou jou voorlegging as afgekeur.
- LitNet aanvaar slegs ’n skrywer se oorspronklike, ongepubliseerde werk (insluitend sosiale media) vir publikasie. Wanneer jy jou skryfwerk aan LitNet voorlê, verseker jy LitNet dat die gedig/kortverhaal jou eie, oorspronklike werk is.
Sterkte met jou skryfloopbaan!
...
Read short fiction and flash fiction by established and emerging authors.
If you would like to submit your writing, please read the following:
- Submissions can be sent to skryfwerk@litnet.co.za.
- Publication is subject to a selection process.
- Only original writing, which has not been published in print or on any social media platforms, will be considered.
- LitNet offers no compensation for published stories.
- The editors do not provide feedback on how to improve your writing.
- If you have not received any feedback from the editors after two weeks, please consider your story rejected.
- LitNet only accepts an author's original, unpublished work (including social media) for publication. When you submit your writing, you confirm to LitNet that it’s your own, original work.
Best of luck with your writing career!
Kersverhaal-kompetisie: Die apteker
2011-11-29 Hy stap by die apteek in, en ignoreer blatant die man wat by die deur by hom geld bedel. Met ’n inderhase wegkom-aksie, weg van die bedelaar se stem, loop hy die Kersboom onderstebo. Die geklingel van klokkies laat hom sy fronskop vashou en ...Kersverhaal-kompetisie: Kersfees met hom
2011-11-29 Waar sy vroegoggend na die kombuis sluip, voel sy die verlange brand. Die pyn in haar bors skud sy diepe sugting af. Haar oog vang die tafel. Wit en silwer was die tema wat sy gekies het. Die duursaamheid op haar oorlede ma se wit tafeldoek klimaks tot mooi.Kersverhaal-kompetisie: ’n Tweede kans vir Kersfees
2011-11-29 Hy stap by die apteek in, en ignoreer blatant die man wat by die deur by hom geld bedel. Met ’n inderhase wegkom-aksie, weg van die bedelaar se stem, loop hy die Kersboom onderstebo. Die geklingel van klokkies laat hom sy fronskop vashou en ...Kersverhaal-kompetisie: Wenners bekend
2011-11-24 Vang solank Kersfees-gees en deel dit met die LitNet-gemeenskap. Skryf ’n Kersverhaal (maksimum 500 woorde) vir ons Kersverhaal-kompetisie en jy kan Die Een Jaar Kinderbybel van Lux Verbi en Jakkals en Wolf deur Pieter W Grobbelaar wen.The Exploding Trousers – Part IV
2011-11-23 Preparations for shooting the climactic scene of the film had been continuing since dawn. The set had been built in the barn of an abandoned farmhouse not far, Hilton guessed, from the majestic ruins of Great Zimbabwe. A small town of trailers andThe Exploding Trousers – Part II
2011-11-16 “Dude,” said a voice that seemed to be coming through a plastic megaphone, “dude, wake up!’ Hilton Ellis opened an eye, and was rewarded with a sideways-on view of the gopher, Rory, of course: standing over his bed.The Exploding Trousers – Part III
2011-11-16 The picture was blurred at first, but gained in clarity as his eyes gradually adjusted to the dim light. It was a black-and-white line drawing, or an etching perhaps, in the style of illustrations in Victorian adventure stories.Uit Blou Maandag: Ek en my hond op ’n Maandagoggend
2011-11-15 Ek is ’n linkshandige Skerpioen, gebore op 12 November 1979. ’n Maandag. Dieselfde jaar was die Boomtown Rats se popliedjie “I Don’t Like Mondays” ’n treffer.Book extract: Bad Sex (1)
2011-11-15 I approach the door of Anna Brink’s rooms in Observatory, Johannesburg, in which her clean-cut therapy chamber is located. I’ve been here before, on a couple of occasions when life – relationships and marriage – got too hot to handle. She knows me well. In fact, she’s like an old friend. I know that, once Anna opens the door, we will go immediately left, into her refuge for the talking wounded.The Exploding Trousers – Part I
2011-11-02 “There we are, then,” Sandy said, standing back to examine his handiwork.Hilton Ellis had been making an attempt to learn his lines, and he hadn’t noticed the transformation that had been taking place in the mirror under the make-up guy’s subtly flitting fingers. He looked up to find Adolf Dorkman, Mombasa pirate, scourge of the East coast and greasy B-movie sub-plot bad guy, staring bellicosely back at him.
Die man wat so eerlik was
2011-10-25 Meneer Daniël Graabe se eerlikheid is onomstootlik te bewys uit die volgende feite:Dit was sewe minute voor twaalf die Saterdagoggend toe hy ontdek dat daar ’n duisend pond uit die brandkas gesteel is.
Uit Blou Maandag: ’n Maniese Maandag
2011-10-15Die nag voor die moord het ek diep en behaaglik geslaap. Dit was die laaste goeie nagrus van my lewe. Die volgende dag, Maandag, sou ’n rustige dag wees. My voorbereiding vir Dinsdag se kongres was so te sê klaar – die PowerPoint-voorlegging opgestel, die toespraak amper ingestudeer.
Book extract: Bad Sex (2)
2011-10-11 It was then that I awakened to the fact that Sabina wouldn’t put up with my “poor attitude”.’‘Right, as you pointed out just now,’ says Anna.
Die vierde wedren
2011-09-20 Ek het die helmet vir Pa aangegee.Voordat hy dit sou opsit, het hy sy kop laat sak, gebid soos altyd: “Omgord my met u krag vir die stryd. Laat my teenstanders onder my buk. Amen.” Toe gee ek die handskoene ook vir hom.
Dit was die gewone ritueel.
