Fiksiekompetisies
Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Fiksiekompetisies | Fiction Competitions
Fiksie- en blitsfiksiekompetisie-inskrywings.
Neem deel aan een van ons kompetisies en lees al die ander inskrywings hier.
Fiction and flash fiction competition entries.
Enter one of our competitions or read all the other entries here.
Vervaldatum-kompetisie: My engel
2012-04-10 Riekus van der Westhuizen is een van die wenners in ons Vervaldatum-kortverhaalkompetisie.Koggellag van die hadida
2012-04-04 En nou staan hy weer hier voor haar. En sy wéét: net nog ’n vervaldatum. Sy sien die bruin, manlike vingers wat ritmies op die rooi motorfietshelmet klop, en sy sien die blonde hare, omgekrap deur die wind en die helmet en wie weet wat, en sy sien die blou oë wat effens geamuseerd reg in haar verleë gesig inkyk.Woodstock se vervaldatum
2012-03-29 “Kom Paul, maak klaar. Ons gaan laat wees. Vir wat karring jy alewig daar tussen die blomme rond?” “Maar ek ís mos klaar. Waar gaat ons nou weer heen?” Ek weet goed genoeg, maar het gehoop dat sy sou vergeet het.Vervaldatum-kompetisie: Annelien van toe-en-nou
2012-03-27 Annelien druk die verkyker teen haar oë. Sy draai aan die fokusknop tot die eiland soos ’n groot grys homp in die see voor haar oë verrys. Molène. Sy zoem ’n bietjie verder uit. ’n Ent agter Molène, in die grou see, kan sy vaagweg die eiland Ouessant uitmaak. Net daar het die Drummond Castle op 16 Junie 1896 gesink ...Vervaldatum-kompetisie: Hoeveel treë neem dit om ’n reis te voltooi?
2012-03-27 Ek haal my oorpluisies uit; dis doodstil. Skimme beweeg geruisloos en doelgerig; juis dít het my wakker gemaak. Nog voor my wekker kon afgaan. Hulle loop heen en weer op sokkies, vou slaapsakke op, trek klere aan, pak rugsakke.Draaksprokie-kompetisie: Nog ’n wenner aangekondig
2012-03-16 Die tweede wenner van die kompetisie Maritza du Preez met haar sprokie "Kwartmaan".Vervaldatum-kompetisie: Vervaldatum op LitNet-liefde
2012-03-15 "LitNet-liefde het ’n vervaldatum, maar ware liefde het nie ’n vervaldatum nie.”Vervaldatum-kompetisie: Die affair
2012-03-15 “God nee, nie hier nie,” het hy gedink.“Nie hier nie. Hulle kan my nie hier kry nie. My beroep.”Vervaldatum-kompetisie: Om te soen of nie te soen nie
2012-03-15 “Katharina, moet nooit sommer deur enige ou seuntjie aan jou laat soen of vrypostig word nie.”Vervaldatum-kompetisie: Joune – vir altyd
2012-03-15 "Die deur gaan oop en Willem kom binne. In my haas om die trane wat intussen oor my wange begin loop het, af te vee, vergeet ek heeltemal van die papier op die vloer."Maskew Miller Longman Literature Awards reminder of closing date
2012-03-07 Maskew Miller Longman publishers are running their annual Literature Awards competition for the category of youth novels.Draak-sprokie-kompetisie: Dit
2012-02-22 Laat een middag stap ’n drakie hartseer en alleen op ‘n verlate stofpad.Roedolf het ‘n entjie met sy fiets gaan ry.
Roedolf stop, en staar verbaas na die draak.
Draak-sprokie-kompetisie: Albertus, die draak wat nie kon vuur spoeg nie
2012-02-22 Toe Albertus wakker skrik, bevind hy hom in ’n digte woud.Waar sou hy wees? wonder hy. Dis nou al vier sonsondergange wat hy van sy blyplek weg is.Draak-sprokie-kompetisie: Agter elke bende...
2012-02-22 “Dit raak darem nou heeltemal te erg.”Drietjie trek geïrriteerd aan die tossels op haar pienk pantoffels.
