Fiksiekompetisies
Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Fiksiekompetisies | Fiction Competitions
Fiksie- en blitsfiksiekompetisie-inskrywings.
Neem deel aan een van ons kompetisies en lees al die ander inskrywings hier.
Fiction and flash fiction competition entries.
Enter one of our competitions or read all the other entries here.
... afdraaipaadjies in Provence
2013-04-16Op die smalste afdraaipaadjies tussen die wingerde deur wag daar soms die grootste verrassings, soos die aantreklike Fransman op sy cheval blanc (wit perd) wat ons ewe galant vaarwel toewuif met sy beret ... Magda Janse van Rensburg vertel van Provence.
'n Sitrus-somer
2013-04-16 Magda Janse van Rensburg skryf vir ons Fiksie-kompetisie oor 'n vakansie in Suid-ItaliëOm te kan smul (en daaroor te skryf)
2013-04-16 Rentia vra: as ek nou oor Stellenbosch en sy beroemde eetkultuur wil skryf, in watter vorm sal ek dit giet? Sy kyk na literêre joernalistiek as genre vir aspirantskrywers wat oor stede wil skryf.Fiksie-kompetisie: Reisende skrywers
2013-04-10Aandag alle reisende skrywers! Neem deel aan LitNet se nuwe fiksie-kompetisie.
Nuwe Stories 2013-onderhoud: Rachelle Greeff
2013-02-19 Rachelle Greeff gesels oor die kuns van kortverhale skryf.NB-Uitgewers soek jou Ultrasatyn-liefdesverhale
2013-02-13 NB-UItgewers is op soek na smeulende, erotiese fiksie vir die hulle witwarm Ultrasatyn-projek. Is jou sexy verhaal een van die wat gepubliseer kan word?Nuwe Stories 2013-onderhoud: Kerneels Breytenbach
2013-02-13 Kerneels Breytenbach gesels oor die kuns van kortverhale skryf.NB-Uitgewers soek die volgende Groot Afrikaanse Roman
2013-02-13 Draai daar al jare lank ’n storie in jou kop, of teister karakters jou om hul verhaal te vertel? Dan is nou die tyd vir aksie: Dis jou kans om jou Afrikaanse roman by die land se grootste en suksesvolste uitgewery te publiseer.Nuwe Stories 2013-onderhoud: Izak de Vries
2013-02-08 Izak de Vries gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Nuwe Stories 2013-onderhoud: Nanette van Rooyen
2013-02-05 Nanette van Rooyen gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Nuwe Stories 2013-onderhoud: PJ Haasbroek
2013-01-29 PJ Haasbroek gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Nuwe Stories 2013-onderhoud: Jeanette Ferreira
2013-01-29 Jeanette Ferreira gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Nuwe Stories 2013-onderhoud: Harry Kalmer
2013-01-29 Harry Kalmer gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Nuwe Stories 2013: Wenke van Afrikaans se kortverhaalkenners
2013-01-29 Gerdus Senekal gesels met van Afrikaans se mees gevestigde kortverhaalskrywers; deels as bondige bestekopname van die kortverhaalkuns en deels om aspirant-skrywers se kreatiewe denke bietjie vonk te gee.Nuwe Stories 2013-onderhoud: Helena Gunter
2013-01-29 Helena Gunter gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Nuwe Stories 2013-onderhoud: Riana Scheepers
2013-01-25 Riana Scheepers gesels oor die kuns van kortverhale skryf.Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd 2013
2012-11-21 Human & Rousseau en LitNet nooi Afrikaanse kortverhaalskrywers onder dertig uit om hul ongepubliseerde verhale in te skryf vir die Nuwe Stories 2013-kortverhaalwedstryd.My dearest: Until we finally meet
2012-06-12 "Do you think it’s possible to love someone you’ve never even met – never even seen?"Yolandie Hooman answers the burning question in her letter to an unknown lover.
