Fiksiekompetisies

Nuwe skryfwerk | New writing > Fiksie | Fiction > Fiksiekompetisies | Fiction Competitions

Fiksie- en blitsfiksiekompetisie-inskrywings.
Neem deel aan een van ons kompetisies en lees al die ander inskrywings hier.

Fiction and flash fiction competition entries.
Enter one of our competitions or read all the other entries here.

Kersverhaal-kompetisie: ’n Ware kersverhaal

Gustaaf Pienaar 2011-12-14 En ek dog nogal “sjalom” is ’n mooi Joodse groetwoord … Talle huiseienaars in ons kusdorp versier Kerstyd hul huise met veelkleurige liggies en so fiets vroutjie en ek nou een Vrydagaand deur die strate om die skouspel te geniet. Ons kom ’n Joodse gesin teë ...

Kersverhaal-kompetisie: Botoks vir Kersfees

Sonja Cilliers 2011-12-14 Vyf dae voor Kersfees glip Direlma by dr Fuch se estetiese kliniek in. Styf gespuit stap sy ’n uur later uit. Vee haar kuif oor haar voorkop voor sy by Pick ’n Pay instap sodat niemand die V-vormige driehoekie bloedkolletjies op haar voorkop sal ...

Kersverhaal-kompetisie: ’n Kitaar vir Kersfees

Boet Snyman 2011-12-07 Sy naam is Jan. Sonder dat hy dit weet, vertel sy blouselblou oë ’n storie. Partykeer hartseer en ander kere weer gemaak-happy. Hy bly op die strand en slaap onder ’n stuk seil ... sommerso. Die erg verslete klere change hy nooit nie.

Kersverhaal-kompetisie: Dakarai se beste Krismis

Martie Swanepoel 2011-12-07 Daar is nege uur tussen my, die Tap-die-laaste-druppel-bloed-uit-jou-werkers-aandele-makelaar, en Oukersaand. Ek sal môre vir Henko en sy gesin in Kanada Skype as hulle wakker word. Ons sal seëninge oor mekaar uitspreek en dan sal ek my Woolies- ...

Kersverhaal-kompetisie: Die apteker

Linda Möller 2011-11-29 Hy stap by die apteek in, en ignoreer blatant die man wat by die deur by hom geld bedel. Met ’n inderhase wegkom-aksie, weg van die bedelaar se stem, loop hy die Kersboom onderstebo. Die geklingel van klokkies laat hom sy fronskop vashou en ...

Kersverhaal-kompetisie: Kersfees met hom

Rhona Scheepers 2011-11-29 Waar sy vroegoggend na die kombuis sluip, voel sy die verlange brand. Die pyn in haar bors skud sy diepe sugting af. Haar oog vang die tafel. Wit en silwer was die tema wat sy gekies het. Die duursaamheid op haar oorlede ma se wit tafeldoek klimaks tot mooi.

Kersverhaal-kompetisie: ’n Tweede kans vir Kersfees

Maritza Meiring 2011-11-29 Hy stap by die apteek in, en ignoreer blatant die man wat by die deur by hom geld bedel. Met ’n inderhase wegkom-aksie, weg van die bedelaar se stem, loop hy die Kersboom onderstebo. Die geklingel van klokkies laat hom sy fronskop vashou en ...

Kersverhaal-kompetisie: Wenners bekend

2011-11-24 Vang solank Kersfees-gees en deel dit met die LitNet-gemeenskap. Skryf ’n Kersverhaal (maksimum 500 woorde) vir ons Kersverhaal-kompetisie en jy kan Die Een Jaar Kinderbybel van Lux Verbi en Jakkals en Wolf deur Pieter W Grobbelaar wen.

Blitsfiksie-kompetisie: Jy moet kom as ek roep

Malene Breytenbach 2010-03-16 “Jy moet kom as ek roep. Waar is jy?” Die lig van haar klein flitsie wip heen en weer, verlig kolletjies in die stikdonker. Sy ruik die soetsiek stank voordat sy oor die roerlose lyfie struikel. Op die pels blink die donker van ...
Top