Carina van der Walt2013-06-04Beide die Koninklike Vlaamse Akademie van België vir Wetenskap en Kuns (KVAB) en die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) het deur stormagtige tye van ontwikkeling gegaan. Hulle grootste ooreenkoms lê miskien opgesluit in ’n taalstryd.
2013-05-24Wegens enorme belangstelling vindt het Festival voor het Afrikaans dit jaar voor de tweede keer plaats: het enige festival buiten Zuid-Afrika waar de Afrikaanse taal het middelpunt vormt. Zie ook het volledige programma van het festival hierbij!
Carina van der Walt2013-05-22"Die formele toekenning van die 20ste Libris het op 7 Mei in die Amstel Hotel in Amsterdam plaasgevind. Dit was egter nie die prysgeld van 50 000 euro wat Wieringa in die grag laat spring het nie."
Annemarié van Niekerk, Fred de Vries2013-04-03Annemarié van Niekerk gesels met Fred de Vries, wie se boek Afrikaners. Een volk op drift pas vir die MJ Brusse Prijs genomineer is.
Hendrik-Jan de Wit2013-03-26De Boekenweek is weer losgebarsten. Speciaal op verzoek van de boekhandelaren is hij een paar dagen later dan normaal begonnen. Niet vanaf woensdag maar vanaf zaterdag krijgen kopers van een boek er een gratis boekenweekgeschenk bij.
Ena Jansen, Carina van der Walt2013-03-14Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?
Christo van der Rheede2013-03-06"Terloops, dra ook my groete oor aan wyle Neville Alexander en Jakes Gerwel as jy hulle iewers in die wandelgange van die hiernamaals raakloop. En moenie te veel tob oor die TAAL nie ... Ons mis julle."
Annemarié van Niekerk, Ronelda Kamfer2013-02-26Ronelda Kamfer tree later vanjaar op by die Festival voor het Afrikaans. Sy het in Amsterdam met Annemarié van Niekerk gesels.
Sarita Friguglietti-de Vaal2013-02-18Die Festival voor het Afrikaans het met finansiële ondersteuning van die Nederlanse Taalunie ’n gedigtewedstryd vir amateurs in die lewe geroep.
Carina van der Walt2013-02-05Nasionale Gedigtedag 2013 het vir ’n dubbele verrassing gesorg. Op Donderdagaand 31 Januarie is Anne Vegter (54) aangekondig as die opvolger van Ramsey Nasr. Sy is die eerste vroulike Dichter des Vaderlands.
Carina van der Walt2013-01-16Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?
Wessel Stoltz2012-12-12"Bo en behalwe die eksistensiële tema is vriendskap, grootword en liefde ook belangrike temas wat in hierdie roman ondersoek word."
Ena Jansen2012-12-07"Wij leren specifieke mensen die nauw bij de gang van de Boerenoorlog betrokken waren zeer goed kennen. In de drie delen van De Boerenoorlog worden drie jonge mannen als historische personages centraal gesteld."
Carina van der Walt2012-11-26Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?
2012-11-14'n Prestasieprys van R50 000 is vanjaar weer beskikbaar vir ‘n projek wat die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland bevorder.
Ena Jansen2012-11-14Baie amper het Marlene Dumas se sterk Afrikaanse uitspraak veroorsaak dat die honderde genooide gaste in die imposante Prinsenhof in Delft nie besef het wat sy gesê het nie: dat sy wél Nederland se belangrike Johannes Vermeer-prys 2012 aanvaar, maar die prysgeld van 100 000 euro, meer as ’n miljoen rand, nie vir haarself hou nie, maar skenk aan die nagraadse kunsopleiding Ateliers.