NeerlandiNet
Nederlandse tekste, asook artikels en rubrieke oor Nederlandse en Belgiese literatuur en kultuursake
Charl-Pierre Naudé soos koffie en croissants in Maastricht
2012-11-05 "Op Vrydagaand 26 Oktober het die Afrikaanse digter Charl-Pierre Naudé by die negende Maastricht International Poetry Night (MIPN) opgetree. Hy was vanjaar se eregas."Titels van Elisabeth Eybers (1915-2007) se boekery aanlyn beskikbaar
2012-10-29Stel vas of die boek wat jy miskien op ’n keer aan Elisabeth Eybers present gegee het, nog in haar besit was toe haar boekery vyf jaar lede onderdak gevind het in die Zuid-Afrika Huis aan die Keizersgracht in Amsterdam.
Eybers-kamer in Amsterdamse Zuid-Afrikahuis oopgestel
2012-10-29 "Saterdag 13 Oktober is by die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam die Elisabeth Eybers-kamer offisieel oopgestel vir die publiek. Ook is ’n spesiale webwerf geloods met ’n katalogus van Eybers se persoonlike boekery, wat in die Eybers-kamer bewaar word."Ingrid se Glorie: Maandblad Zuid-Afrika
2012-10-11 Die nuwe redakteur van die Nederlands Zuid-Afrikaanse Vereniging se tydskrif gesels oor ’n opwindende nuwe uitdaging en ’n groot skok.Op die lang pad na vryheid
2012-10-03 Wat is die rol en belang van ’n kunstenaar se vryheid wanneer dit by kreatiewe uitbeelding kom?Manuscripta 2012 – nuwe publikasies in Nederland
2012-09-07 "Die afgelope Saterdag en Sondag, op 1 en 2 September, was dit die sesde aflewering van Manuscripta op die Westergasfabriek se terrein in Amsterdam."Joe Speedboot deur Tommy Wieringa
2012-07-10Die dertienjarige Fransie, verlam na ’n fratsongeluk, raak bevriend met Joe Speedboot, ’n seun met baie planne en ’n wil van staal.
Gerrit Komrij oorlede: gemaskerde verkleurmannetjie, nee duisendpoot
2012-07-10 "Gerrit Komrij (68 jaar) is volkome onverwags op 5 Julie oorlede. Sy biograaf, Onno Blom, was een van die min mense wat bewus was van ’n siek Komrij. In Afrikaans het Komrij vir kontroversie gesorg as samesteller van die bloemlesing De Afrikaanse poëzie in 1000 en enige gedichten (1999). In die Nederlandse literêre wêreld was Komrij ’n duisendpoot, want hy was ook roman-, toneel- en rubriekskywer, verteller, vertaler en gevreesde kritikus."Gerrit Komrij: Necrologie
2012-07-10 "Gerrit Komrij (1944-2012) was ’n man met baie gesigte, aktief in baie genres en ’n uitsonderlike persoonlikheid in die Nederlandse literêre wêreld. Ongeag van wat hy gedoen het en waarmee hy besig was, hy het opgeval." />Gerrit Komrij overleden (1944–2012)
2012-07-09 Gerrit Komrij, de Nederlandse schrijver van zes romans, tientallen dichtbundels en vele essaybundels is donderdag, 5 julie, overleden.Geskiedenis in woord en beeld: Ronelda Kamfer en Nathan Trantraal
2012-07-06 Ronelda Kamfer het vroeg vanjaar reeds in die harte van poësieliefhebbers by die Zuid-Afrika Huis geklim. Op 31 Januarie het Carina van der Walt haar debuutbundel, Noudat slapende honde (2008), tydens ’n Leeskring-byeenkoms bespreek. Op 22 Mei was Ronelda self aan die Keizersgracht aanwesig, nie slegs toe sy van haar gedigte aan die studente gelees en verduidelik het nie, maar ook tydens ’n spesiale byeenkoms die aand.Dumas wen Vermeer-prys met huiweringwekkende emoties
2012-06-20 "Op Vrydag, 15 Junie, het beide die Trouw en die NRC-Handelsblad aangekondig dat die Suid-Afrikaans gebore Marlene Dumas die Johannes Vermeer-prys 2012 gewen het. Dit is die Nederlandse staatsprys vir kuns."Nobelprys vir jeugliteratuur aan ’n Nederlander
2012-05-31"Op Maandagaand 28 Mei is die Astrid Lindgren Memorial Award (ALMA) in Stockholm uitgereik aan Guus Kuijer (69). Lingren was die skrywer van Pippie Langkous. Die ALMA staan bekend as die Nobelprys vir jeugliteratuur. Kuijer is die twaalfde wenner en een van 184 genomineerde skrywers, illustreerders en instellings."
