Lirieke
Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.
"Pad na my siel" deur Andre Le Grange
2012-12-18 Daar is vir my net een, net een soos jyHier is die een, die een net vir my
Ek loop verby die venster, of is dit?
"Nie vir my nie" deur Michael Visagie
2012-12-18 Die hanswors het klaar gelag want die sirkus is verbyGelukkig is die huis nou klaar, wie sal honger ly?
Die Oujaar lê en sluimer op die stoep van hierdie fees
en iewers is ? honger maag wat more vol sal wees
"My vrou" deur Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 Vir jou het ek al ? goue ster gaan haalen vasgeryg aan die maan se silwer straal
Dit om jou hals gehang en vasgemaak aan my
"My naam is Livinia Heks" deur Emile Zaayman
2012-12-18 Lank, lank gelede in 'n sprokies landwas daar 'n heksie in 'n Blommeland
En aan papawers uit haar tuin
was sy verslaaf
"Mamma" deur Linda Jansen van Rensburg
2012-12-18 Ek streel met my vingers oor jou sagte silwer hareen dink aan al jou liefde en seerkry deur die jare
Die spore van swaarkry lê diep in jou wange
"Lilykind" deur Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 Meisiekind, ek sing van jouMeisiekind, ek sing vir jou
Lilykind, ons engelkind
"Kerbside Cuisine" by Mike Valentine
2012-12-18 You’ll find us on the pavements from Durban to the StrandWe are informal traders and you must understand
We don’t have fancy fittings, we don’t have any frills
We don’t have a licence and we don’t have any tills
"Jou lag" deur Martiha Broschk
2012-12-18 Jou lagdit wriemel in 'n lighter
'n pen, 'n kat
Jou vingerafdruk
"Kanse" deur Ivor Swartz
2012-12-18 Almal sing oor hartseer en almal vra meer geldbloedbelope vuis in die lug, nog ? skuldige saak
As ek kon voorspel hoe dinge sou eindig, sou ek ? plan wou maak
Maar kyk die wyser lê al voor twaalf en niemand wil opstaan
"I saw you shine" by Annarie Fitzgerald
2012-12-18 Last night I saw you shineI saw your star up in the sky
Last night you were so fine
and I still wish that you were mine
"I know I'm broken" by Liezel Marshall
2012-12-18 I think it's over and I know how I feelThis sense of closure, it's my time to heal
"Huise van Glas" deur Petronella Basson
2012-12-18 Remmend aan die armGeen erbarm
Voortgesleep
Haar menswees
"Hey, hey, ma" deur Linda Jansen van Rensburg
2012-12-18 My outop ry ? skedonk en my ma die loop heeldag rondMy boetie verbeel hom hy is PI Monk en ek is alweer ? bietjie dronk
Ons bly aan die verkeerde kant van die spoor en het alreeds alles verloor
"Help turn the tide" by Mike Valentine
2012-12-18 The captain was a witness to the murder of the whaleAnd he swam close by with a heavy heart, past the thrashing of its tail
"Healthily insane" by Liza Jansen van Rensburg
2012-12-18 I participate in the rehearsal of your death while I cut and I pasteall the memories of confusion and semicircles of fate
I'm falling to the floor in a new way
"Die Wiele Song" deur Jaco Prinsloo
2012-12-18 Ek onthou somersdae, soelDan sou ek jou op die dikwiel lift
met jou lyf wat ritmies aan myne raak
"Black Dog" by Mike Valentine
2012-12-18Only they know a dimension
that others cannot see
Through the doors of anguish
"Ashes to Ashes" by Louise Viljoen
2012-12-18You callously walked
right out of my life
Scattered my dreams
all over the place
"Alles" deur Zahné Briel
2012-12-18 Moenie van jou hart ? moordkuil maak nieJy’t mos ? mond gekry om te praat
Maak jou oë oop
"Aftermath" by Mike Valentine
2012-12-18 Just picture the oceansall stagnant and still
With sulphurous clouds
hanging over the hill
