Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Lakenliefde" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Lakenliefde draai my toe
naadjie my dat ek ook blom
Wees my genadig en soen my weer
om die droom nog tyd te gee

"Kamers vol kinders" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Pappa, sy sê ek het haar swanger gemaak
en al haar mense skree nou
dat ek weg moet raak

"Jan, Jan, Jan, die hen-pecked man" deur GJ du Toit

GJ du Toit 2012-12-19 Tsoenami, tsoenami, tsoenami.
Dis Katryn se Air Force en haar Army
Sy sit vierkant op die kop van Jan Salami
plooi hom na haar sin nes origami

"Hurting people hurt people" by Nanzile Masuku

Nanzile Masuku 2012-12-19 You say you love me
I know you do
The way you look at me
like your world is in me

"Kom tot bo" deur Yolandi van Rooyen

Yolandi van Rooyen 2012-12-19 Suutjies trap
Aan begin
Nuweling
Sê net, spring

"Huis op 'n pampoen" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Dra my terug, my lief
en bly by my by
Praat in ons ou eie taal
Wanneer laas was jy kaal?

"Houding" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Daar is ’n vrou op my bors wat in haar slaap haar hart op my uitmors
Ek hou haar siel aan ’n tou
om haar in my kamer te hou

"Honey" by Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 I died one night next to you
and sent my soul propelling
I hit the ground running
Like an afkop hoender
drunk on honey

"Forever in my heart" by Saf Khan

Saf Khan 2012-12-19 I wrote you a song, I’ve kept this in for far too long
There’s so much I want to say, I hope I find the words today
I pushed you away from, ‘casue of my insecurities
I regret the day I left you, especially after all we’ve been through

"Fairy tale" by Monya Uys and Michelle Richards

Monja Uys, Michelle Richards 2012-12-19 I remember all the memories, of every single day
Every magic fantasy, forever here to stay
I'm looking for a better man, but my heart points at you
We are only friends you see, but the feelings are so true

"Dronk vir jou" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Die wyser staan alweer op twaalf
Die spoke kan my maar kom haal
Sodra jy weet

"Elektriese Kind" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Elektriese kind
ek is brawer as wat jy dink
Ek het saam my broers geloop

"Don't" by Anika de Kok

2012-12-19 Don't throw my heart away before it is even yours to have
Don't push me away unless I need you to
Don't say you don't know before you tried once

"Die Gebed" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Kom ons buig die hoofde
en hou die gedagtes oop
Netnou mis ons die boodskap
deur ? split sekonde verloop

"De Villiers meisiekind" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Lig is die akkerblaar ogies en groen
Sag is die wasem en soen
Koud is die wang en soet is die lip

"Jy’s My Black Widow in my Speedo" deur Linda Jansen van Rensburg

Linda Jansen van Rensburg 2012-12-19 Ek sien die gloed in jou oë en weet jy wag vir ? proposal
? Titanium ring en ? celeb om Wedding Bells te sing
Ek voel ? knop in my maag en ? rot wat aan my senuwee knaag

"Crazy" by Werner Crous

Werner Crous 2012-12-19 Here I am sitting alone in my room
I don’t know what to do
Watching the time pass by
Thinking only of you

"Beleefd" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Om beleefd te leef
om kaalvoet te loop oor Afrika
met ? hart wat klop sonder drade
ratte of meganika

"Bedlamp" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 My bedlamp brand
soos die son op die sand
Sy hou my koors
met die kruie in haar hand

"Ark" deur Danie du Toit

Danie du Toit 2012-12-19 Gaan nou uit
en maak konfytbroodjies
Kieries en krale
deel dit uit en vertel aan almal hoe lief ek haar het
Top