Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"Yellow Lights" by Gareth Mostert

Gareth Mostert 2012-12-20 The bottle stands there and shines
lost between the lines
Been down this road so many times

"Welcome to the Ocean" by Gareth Mostert

Gareth Mostert 2012-12-20 Better learn to swim fast
or your first swim will be your last
You're in dangerous waters here
and to be clear, you have plenty to fear

"Vrees vir die dorslustige" deur Lana Geldenhuys

Lana Geldenhuys 2012-12-20 Soos ? kluisenaar vergaan ek
hier binne my geboortevlek

"Verstotelinge" deur Marius Ochse

Marius Ochse 2012-12-20 Hierdie een is vir die skaam girl met die slegte vel
wat Maandag meer vrees as Saterdag voor die TV stel
Alleen of saam met haar ma en die se ewige refrein
“My kind, luister na my, elke pot sal ? deksel kry”

"Verneuk" deur Andre le Grange

2012-12-20 Jy het my verneuk, ja, jy het
Dit was dalk vir jou onskuldig
maar dit het my kop opgeneuk

"Vals Hoop" deur Gareth Davies

Gareth Davies 2012-12-20 Ek lê in my bed en wonder hoekom het alles verkeerdgeloop
Het ek iets verkeerd gedoen, of was dit maar net vals hoop?
Ek dink terug aan wat ek kon doen om alles verder te vat
maar nou gee ek myself die skuld, want my gevoelens was in die pad

"Uitweg Romantiek" deur Gareth Davies

Gareth Davies 2012-12-20 Soos gelowiges ry ons in ? stoet bar toe
waar ons die dood van ons probleme en gedagtes vier
Die enigste ding wat ek vrees is die nagevolge van ons aksies
Maar nie vanaand nie, vanaand sleep ons die aasvoëls huis toe

"Truth is a weapon" by Margualette Louw

Margualette Louw 2012-12-20 The lights go out, electricity hovers
They should be flies against the wall
Witnesses to protect us when secrets are denied

"To my future Valentine" by Gareth Davies

Gareth Davies 2012-12-20 Nobody said that romance wasn't for the faint of heart
and that it's so damn hard to breathe while we're far apart
And my childish ways and insecurities keep showing up
yet I still trust you to take good care of my fragile heart

"Tienergedagtes" deur Gareth Davies

Gareth Davies 2012-12-20 Hoekom?
Dis die vraag wat ek myself vra wanneer ek jou sien
Wanneer ek in jou oë nie naby goed genoeg is nie

"Table Mountain" by Themba Ngoma

2012-12-20 I see a Mountain that look's different
The part of the mountain is missing
No body knows where it is

"Stockings from Amsterdam" by Danielle Biggs

Danielle Biggs 2012-12-20 You're in my flesh
I'm left in yours
There's a part of you in my eyes
cheek, hair, crinkled expression and whisper

"Sky is the limit" by Martin Ferreira

Martin Ferreira 2012-12-20 You make me blush
Make me rush
when I see your face
Every time, every time

"Shut out" by Robyn Danker

Robyn Danker 2012-12-20 Scared for too long
You need to know
that I’m going to change all of that

"Poacher innie bos" deur Lood Wentzel

Lood Wentzel 2012-12-20 Daar’s suiker oppie TV om my te troos
sjokolade propaganda
Maar ek hardloop deurie bos en ek dwaal deurie strate

"Pluk Die Vrugte Van Die Bome Wat Jy Plant" deur Gareth Davies

Gareth Davies 2012-12-20 Ek is trots op waar vandaan ek kom, maar ek haat die gedagte van waar ek op pad is
Vreemd, hoe die verlede altyd beter as die toekoms lyk
Ek’t myself verlaat in ? poel van sinlose verhoudings en vriendskappe

"Paaie" deur Johan Goosen

Johan Goosen 2012-12-20 Stil, koud, en donkerblou
lê my wêreld in die môredou
Hier sit ek met my gedagtes
Hier sit ek en dink aan jou

"Lucas" deur Jaco Prinsloo

Jaco Prinsloo 2012-12-20 'n Miljoen is te min, ek kan niks daarmee doen
Ek kort soveel meer woorde om jou lof te besing
Net 'n laaste soen en jou oë gaan toe
die wolke maak oop en jy stap hier in

"Love Me Love Me (Just for a while)" by Kenneth Blane

Kenneth Blane 2012-12-20 I’m in a place, I haven’t
ever been in before
It’s been summer here for weeks
but it still feels so cold

"Let me go" by Taras Phiwe

Taras Phiwe 2012-12-20 Why you stick with me if I’m not the one you were willing for?
Every single hour you mess with me
You want to see me sweating for anything involve you
Hey, please back off in my life
Top