Lirieke

Hier’s splinternuwe lirieke - soos lirieke vir Sing ’it, LitNet se liriekkompetisie, geborg deur Sanlam.
Cool new lyrics – like lyrics for Sing ’it, LitNet’s lyrics competition, sponsored by Sanlam.

"G'n plek vir 'n held nie" deur Jaen Rossouw

Jaen Rossouw 2012-12-21 Net nog ? probleem
Sopas goedgekeur deur meneer voel ? veer,
met ? valsnoot onder elke geldnoot

"Die Wolf Hou Haar Dop " deur Tswai Pieterse

Tswai Pieterse 2012-12-21 Dis amper na twaalf, die donker uur
Die ritme van die nag lok met sy plesier
Die wolf hou haar dop

"Die wit ou, die swart ou en die rhino" deur Leroux van der Hoven

Leroux van der Hoven 2012-12-21 Het die hoogste prys betaal en sit nou en wroeg in die kroeg
van die hiernamaals terwyl hul wag op hul lot in die poort
Sien is nie meer glo, dis onmoontlik om te weet wie is wie daarbo
Mens moet maar raai wies aan die woord

"Dans vir oulaas" deur Stefan Kruger

Stefan Kruger 2012-12-21 Met die wêreld op haar einde, en die ligte wat so flikker
sien ek jou daar staan, sien ek jou daar staan
Met ? verkyker, hoe lyk die tyd op sy laaste?

"Blommetjies en donderbuitjies" deur Stefan Kruger

Stefan Kruger 2012-12-21 Goeie, goeie, goeie, goeie, goeie, goeie
goeie tydjietjies, saam met jou liefie
Kan nie beter nie (nee, dit kon nie)
Vlieënde soentjietjies, sjokolade, blommetjies

"A better me" by Skylar Darrigan

Skylar Darrigan 2012-12-21 You inspire me to be a better me
Give more of me to he, she, them and we
And appreciate what life has blessed us with

"40ste Verjaarsdag Partytjie (Die Boere Blues)" deur Tswai Pieterse

Tswai Pieterse 2012-12-21 Dis ? 40ste verjaarsdag partytjie in die kontrei
en almal het van ver af gery
Almal was genooi en almal was daar
gekom om te bly

"You Will Shine" by Chilli Stephenson

Chilli Stephenson 2012-12-21 Sometimes you might feel all alone
Sometimes you might feel on your own
But deep inside you know that there's a God
who gave His life for you out of love

"Why should I miss you?" by Sello Milanzi

Sello Milanzi 2012-12-21 When I was looking for love, love wasn’t looking for me
I realised one thing, I was missing you
Why should I miss you, why should I miss you?

"Turning tables" by Mari Bosman

2012-12-21 You make me feel alive
When all else fails you still stand beside me
You make me feel like I am a princess

"The Edge of You" by Christiaan de Klerk

Christiaan de Klerk 2012-12-21 Falling through the open air
through time itself
Don’t seem to end there

"Op en Af" deur Michelle Francis

Michie 2012-12-21 Jammer beteken niks, lyk my jy is net aspris
Jy maak my seer, ek wens ons het nooit gebeur
Liefde is net ? woord as jy dit net sê, maar nie bedoel nie
Jy gee voor, maar lyk jy voel nie, ek kan nie myself weer verloor nie

"Max Pain " by Boitumelo Mogale

2012-12-21 I'm confused, I feel used
Just lost, so I reboot
my system from a distance
She keeps insisting that I should listen

"Make it" by Michelle Francis

Michie 2012-12-21 Use to say it’s my destiny
I never live my life carefully
I’ll get it right eventually
It’s never been more clear to me

"Like rain on your lips" by Christiaan de Klerk

Christiaan de Klerk 2012-12-21 Like rain on your lips
Because you saw me
I never dreamed of looking back

"It’s Amazing" by Gesant Davids

Gesant Davids 2012-12-21 It’s amazing how you captured my heart
Couldn't let you get away, ‘cause you’re one in a million, like a rare work of art
All it took was just one look into your sexy eyes and I was hooked on you
It’s like your beauty had me hypnotized

"How Great" by Chilli Stephenson

Chilli Stephenson 2012-12-21 Before there was ever anything
Your spirit was there, hovering
And with a word it all came to be
Oh, the power of when You speak

"Here we go again" by Michelle Francis

Michie 2012-12-21 It’s you, it’s me again
Nothing left but pieces
And my heart can’t take it anymore

"Go" by Dionne Song

Dionne Song 2012-12-21 Go, go, go
Won't you be that eager child?
Play on the bigger slide
Buy some hot wings and fly
Fly high

"Celebrate" by Michelle Francis

Michie 2012-12-21 You can choose to your live life with the whole world on your shoulders
or maybe just pretend to not see the pain
But you should try to understand that we live without the promise of tomorrow
Top