Ongetiteld
More kom, maar lê geruisloos stil
Vandag is ek hier
Nou wil ek maak, maak wat ek wil
Want ons is jonk
jonger nou, as ooit
Het is juist goed dat ik de glorie derf
Daarom moet ik iets goeds maken voor ik sterf
Genoeg om te doen vir ? leeftyd van leef
Genoeg om te streef na dit wat tel
In die oomblik van tyd jou te begeef
maar wat de hel, wat de hel
Het is juist goed dat ik de glorie derf
Daarom moet ik iets goeds maken voor ik sterf
Ek is, is wat hulle sê
Maar 'ek is' is nie genoeg vir dan
waar geleentheid en voorbereid saam lê
Maar net elke dan, elke dan en elke wan
Sal ek sê wat de hel, wat de hel
Het is juist goed dat ik de glorie derf
Daarom moet ik iets goeds maken voor ik sterf
Teken in op LitNet se gratis weeklikse nuusbrief. | Sign up for LitNet's free weekly newsletter.


