Lesersindrukke

Hier verskyn bydraes van lesers wat uit eie beweging hul indrukke van boeke aan die LitNet-redaksie gestuur het.

Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za. Hier is meer inligting oor die vereistes.

Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-07-26

"Om met ’n kritiese oog na die Bybel te kyk, maar ook om die historiese skat van antieke verhale daarin te kan ken, en te kan herwaardeer, is die twee grootste gedagtes wat Bybelstories in perspektief opnuut by my laat."

Eerste daar deur WS van der Waals: ’n lesersindruk

André Wessels Lesersindrukke 2021-07-21

"En wat ’n ongelooflik interessante loopbaan in uniform het daar nie gevolg nie! Gelukkig het Van der Waals sy herinneringe opgeteken, en met die oog op die herdenking van sy geboortedag 80 jaar gelede is sy outobiografie in 2021 gepubliseer."

More about opera deur Hans van Heerden: ’n lesersindruk

Koos Holtzhausen Lesersindrukke 2021-07-21

"Die publikasie van die boek is tydig en noodsaaklik vir elkeen wat van tyd tot tyd operas bywoon of aanlyn kyk. Die boek is aantreklik versorg en sal ook aanklank vind by mense wat nie normaalweg operas bywoon nie."

Die Stella-moorde deur Susan Cilliers, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-07-19

"Dit lees soos ’n krimmie, maar die foto’s ruk jou terug na die realiteit."

Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-07-13

"Arendsvlerke vir Siebert word beskryf as ’n 'verhaal van genesing en hoop'. Ek kan dit beaam en dit is heel prikkelende leesstof."

Waar kom ons vandaan? Van die begin van die heelal tot vandag deur Andreas Engelbrecht, Schalk Engelbrecht en Marleen Visser: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-07-07

"Dit gaan hier oor ons spesie, homo sapien sapien, en sommer oor al die ander spesies ook. Die ganse fauna en flora."

Kom hier dat ek jou soen deur Griet op de Beeck: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-06-21

"Alles in ag genome kan ek nou verstaan hoekom die boek so gewild is."

Drie dekades van verandering – die NG Kerk se pad van verruiming deur Neels Jackson: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-06-15

"Die kerk het wel baie bagasie afgeskud, maar die verlede gooi steeds ’n groot omstrede skadu op die kerk, en laat ’n mens maar met baie vrae oor God; vrae wat nie in dié boek aangespreek word nie."

Leef lig – vyf gewoontes van die Vroeë Kerk en wat dit vir ons vandag beteken deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-06-15

"Tien uit tien vir Leef lig deur Jaco Strydom. Ek lees graag wat hy skryf, al deel ek nie sy godsdiens en geloof nie. Want oor so baie van wat hy skryf kan mens net sê wow! Hier is ’n stem wat sê wat gesê moet word!"

Sights, sounds, memories. South African soldier experiences of the Second World War: ’n lesersindruk

Handré Brand Lesersindrukke 2021-06-02

"Sights, sounds, memories is ’n bron waarin die persoonlike belewenisse van Suid-Afrikaanse soldate aan die front tydens die Tweede Wêreldoorlog bespreek word. Dit is in die eerste plek ’n akademiese teks van hoogstaande gehalte, maar is beslis ook vir die algemene publiek toeganklik. Die boek word sterk aanbeveel."

Oor en weer deur Trisa Hugo en Analize Viljoen, ’n lesersindruk

Erla Diedericks Lesersindrukke 2021-06-01

"Dié twee karakters is iets vars in Afrikaanse literatuur. Ons almal ken iemand wat getroud was en nou borrelend baljaar tussen die vrouelywe."

Fractal: A tale of three interventions deur Helmut Meijer, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-06-01

"Vryheid is suksesvol net indien die verantwoordelikheid daarvan gehandhaaf word. Hoe en deur middel waarvan hierdie lewensriglyne verkry word, is onbeperk en vry. Antieke Hebreeus het vir Helmut hierdie waarheid oopgebreek."

The boy who never gave up: A refugee’s epic journey to triumph by Emmanuel Taban – reader impression

Barend van der Merwe Books and writers 2021-05-27

"The boy who never gave up is a book that I could not put down. Apart from being the story of a teenager’s epic journey through Africa, it is also an inspiring book, a book of hope. I would not at all be surprised to see the story of this famous doctor one day being turned into a film."

Banting: 7 day meal plans: reader impression

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2021-05-26

"The meal plans include dairy-fee, basic, budget and seven-day options. They also include inspirational testimonials from people of all walks of life and income brackets who successfully follow the Banting lifestyle, and the book serves as an easy-to-follow guide."

Emigreer of bly: Is die gras werklik groener aan die ander kant? deur Stephan Joubert: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-05-20

"Die ongemaklike onderwerp van emigrasie is ’n goeie onderwerp om boeke oor te skryf. ’n Onderwerp wat sekerlik nooit uitgeput sal kan raak nie."

Lockdown recipes & stories: ’n lesersindruk

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2021-05-19

"Dié kookboek is tjokkenblok vol resepte en motiverende stories deur bekendes, sjefs en tuiskokke. Dit is ’n viering van ons Suid-Afrikaners se veerkragtigheid en hoopvolle gesindheid gedurende en ten spyte van die nasionale grendeltyd."

Shaping Addo by Mitch Reardon: reader impression

Louise Viljoen (JBay) Books and writers 2021-05-14

"I thoroughly enjoyed reading Shaping Addo. Reardon writes both knowledgeably and entertainingly about the history of the park as well as its current endeavours."

Karoofossiele: Suid-Afrika se eerste landdiere deur MA Cluver: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-05-05

"Dat die skedels van diere wat miljoene jare gelede gelewe het, tot vandag toe nog in die natuur behoue gebly het, is uit eie reg ’n wonder. ’n Wonder soos die lewe self."

By the fading light by Ashraf Kagee: a reader impression

Jan Botha Books and writers 2021-05-04

"By the fading light is a book to be read and reread. To remind us of where we were as a country. To savour the language. To laugh. But mostly to stare misty-eyed into the distance."

Dinge van ’n hond deur SP Benjamin, ’n lesersindruk

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-05-04

"Dinge van ’n hond het ook nie ’n regte tyd om gelees te word nie. Dit is ’n vuishou wat lankal wag om te tref."

Top