Teater

Teater-rubrieke, -resensies en -onderhoude
Theatre columns, reviews and interviews

LitNet | STAND: Teaterresensie van Hoerkind (weergawe 1)

Cathy Hugo Slypskole 2023-10-25

"Herman noem sy seer en verwerping wat hy as kind ervaar het sy 'oerwond'. ’n Oerwond waarmee hy net nie vrede kan maak nie en wat oor sy skouers bly hang soos ’n swart jas." | Hierdie resensie vorm deel van die LitNet | STAND-teaterresensieslypskool.

LitNet | STAND: Theatre review of Jessie, die man en die maan (version 1)

Alberto Smit Slypskole 2023-10-25

"There is no working actor more physically capable than Carlo Daniels. You can’t help but admire his technique as he moves (light on his feet) for an hour straight without the audience losing a single word." | This review is part of the LitNet | STAND theatre review workshop.

Die twee laksmanne: Absurd, meesterlik, katarties, kunst | Toyota US Woordfees 2023

Christo de Kock Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-19

"Die skone absurditeit laat die gehoor toe om die uitdagings van menswees en geestesuitdagings op die karakters te projekteer. Manipulasie, "gaslighting", skuldgevoel en die vermoë om onmenslik op te tree, word kunstig uitgebeeld en laat die gehoor nadink oor die sondes van die mens."

Hans steek die Rubicon oor: A showcase of characters wins over the audience | Toyota US Woordfees 2023

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-19

"Lizz Meiring’s attention to detail, her understanding of comic timing and her emphasis on story above anything else truly shine through. And finally, there is the actor. He must stand on the stage and bring all those aspects together."

Die Moeder: a review | Toyota US Woordfees 2023

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-19

"The set was extremely realistic at the start of the play, but became more chaotic and broken as the play progressed. It paralleled Anna’s own mental decline."

Jessie, die man en die maan: a review | Toyota US Woordfees 2023

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-19

"Carlo Daniels delivers a highly energised and nuanced performance. His physicality is commanding. It is not an easy piece to act in. There are huge physical demands, a highly packed text, multiple characters to play and a very wide emotional range required."

A midsummer night’s dream: A moment of magic! | Toyota US Woordfees 2023

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-19

"I was reminded of why I really love theatre: not because it is artsy, deep and meaningful, but because it has the unrivalled power to transport us to another world."

Vêr in die wêreld Kittie: A journey through music and stories | Toyota US Woordfees 2023

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-19

"The mix of different types of music (on the radio, by the actors, by the band – with violins, guitars, a blikkitaar and even a mouth whistle) creates contrasts and combinations that immerse the audience in a cultural tapestry."

Laerskool Noord: a review | Toyota US Woordfees 2023

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-19

"This is old-fashioned, realistic theatre: a staffroom on the stage and outfits that match the three personality types to a T."

Die dag toe Guppie sweef: a review | Toyota US Woordfees 2023

Klara van Rooyen Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-19

"Die dag toe Guppie sweef is unique children’s theatre that refrains from being didactic. For children who are growing up in an increasingly complicated world, and in a country with fraught tensions, it is essential that we encourage them to ponder solutions rather than prescribing them with answers. And to listen, dream and take a good leap of faith when needed – much like Guppie."

Tuis, ek’s liefie: A masterpiece in the making | Toyota US Woordfees 2023

Estelle Terblanche Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-18

"Tuis, ek’s liefie has all the ingredients of a top-notch comedy piece: a strong text, beautiful set and costumes, a witty and clever directing style and a stellar cast."

Tuis, ek’s liefie: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023

Analize Viljoen Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-18

"Judy en Johnny is ’n paartjie wat vreeslik gelukkig getroud is. Soos wat mense in die 1950’s gelukkig getroud was. Byna soos in die ou grappie – die een is gelukkig en die ander een is getroud."

All my ex-lovers are dead: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-17

"Maria Vos se rou, eerlike interpretasie van ’n teks oor liefde en verlies het gemaak dat jy haar ’n drukkie wou gaan gee aan die einde."

Boesak en die doelbewuste on-onthou | Toyota US Woordfees 2023

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-17

"Meer as Boesak se lewe word só belig, talle helde van wie die name lank nie meer genoem word nie, word vir ’n oomblik weer hardop uitgespreek."

Die vegetariër is spektakulêr en deksels moeilik | Toyota US Woordfees 2023

Izak de Vries Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-17

"Wat Jaco Bouwer met die stel aangevang het, is reeds die geld vir die kaartjies werd. Gooi dan nog die musiek en die akteurs en die ligte by, dan prut die koue pampoen en die vuurwarm rissies gou vir ’n feesmaal."

Laaste kans: ’n boekebrekfis met Marita van der Vyver

Christiaan J de Swardt, Marita van der Vyver Onderhoude 2023-10-17

"Hoewel hierdie boek nie ’n Covid-storie is nie, gebeur daar dinge, en op ’n manier is dit tog ’n bewusmaking van die skaduwee van die pes wat oor ons gehang het. Die karakters weet nie wat op hulle wag nie, hoewel die lesers ’n vermoede het ..."

Woordmusiek: ’n resensie | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Mariska Bolleurs Aardklop 2023-10-17

"Dit was ’n meersterklas in storievertel. Die verhoog is strak beklee met ’n klavier, ’n paar kitare en swart en wit foto’s van drie legendes: Antoinette Kellermann, Jana Cilliers en Vinette Ebrahim. Coenie de Villiers se Woordmusiek bied ’n meesterklas aan in die fynere kuns van woord-en-musiek."

Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Danneline Ramsden oor Die antie soek ’n Ben10

Naomi Meyer, Danneline Ramsden Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-12

"Sommige vroue het ’n baie jong gees en verkies iemand jonger. Sommige vroue hou van ouer mans en dis hulle persoonlike voorkeur. Soms voldoen mans en vroue nie aan mekaar se verwagtinge nie en dan het dit niks met ouderdom te doen nie."

Tuis ek’s liefie by die Toyota US Woordfees 2023: ’n Instagram-resensie

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-10-09

"Gaan kyk dit, dink na. En gaan praat met jou ma, jou kind, jou man, jou vrou, jou partner. Hoekom tree ons op soos wat ons binne ons verhoudings optree – jaar na jaar na jaar?"

Magda Louw: ’n skreeusnaakse reis deur die waansin van die lewe | Momentum Beleggings Aardklop 2023

Leoné Goosen Aardklop 2023-10-07

"Magda Louw is nie bloot ’n toneelstuk nie; dit is ’n komiese meesterstuk wat vermaak, verlig en ’n onuitwisbare merk op die hart en verstand van die gehoor laat."

Top