Teater
Theatre columns, reviews and interviews
Swartwater is amateurteater met ’n warm hartklop
2023-07-03"Swartwater handel oor die lewe van ’n nomadiese groep mense wat nooit behoort nie. Eers trek hulle agter hulle vee aan, dan word hulle deur wit base weggejaag van plase af en moet weer elders gaan bly."
Pieter Odendaal se Droomwerk bring postkoloniale denke na die hospitaal
2023-07-03"Tydens die era van modernisme en kolonisasie het Westerse medici geglo dat jy enige iets met ’n pil moet kan behandel. In die era van die postmodernisme en die bestuur van diskoerse om dekolonisering, word omgewingsfaktore deeglik in ag geneem."
Jakob by Michael Taylor-Broderick at the National Arts Festival, Makhanda
2023-06-26"Those with some understanding of the Old Testament or the Quran would know that Abraham was about to sacrifice his son Isaac on the altar when God intervened by providing the world’s first scapegoat. Without the goat, there would have been no Jacob."
Pumla – rest at the National Arts Festival, Makhanda
2023-06-26"The play ends with a repeat of the opening scene, which suggests that the cycles of violence may be perpetual and not limited to a single event."
Hairology at the National Arts Festival, Makhanda
2023-06-26"The clever structure provided a fun-filled 45 minutes during which many poignant stories about hair, and people’s reaction to hair, managed to be told."
The king of broken things by Michael Taylor-Broderick at the National Arts Festival, Makhanda
2023-06-26"The king of broken things must rate as one of the most magical tales I have ever seen on any stage."
The Visigoths: Een sielverwoestende besluit verwoes baie jare later steeds
2023-06-19"Dit laat jou voel of jy in ’n reuse-wasmasjien beland het en net sodra jy dink jy kan opkom vir asem, is die verstikkende gemaal weer daar."
Persverklaring: Gee jou kreatiwiteit vlerke met Teksmark
2023-06-14Of jy nou ’n gesoute of aspirant dramaturg is, hierdie uitnodiging vir voorstelle is jou kans om lewe te gee aan jou teatertekste wat nog nie op die verhoog te sien was nie, om die kollig op jou idees te fokus en hulle te laat floreer.
Marc Bamuthi Joseph: video of the keynote address, Tribuo arts conference, 3 June 2023
2023-06-08Marc Bamuthi Joseph is the vice-president and artistic director of social impact at the John F Kennedy Center for the Performing Arts in Washington, DC. He delivered the keynote address at the Tribuo arts conference held in Stellenbosch in June 2023, and he spoke about a transformative future and the currencies of redemption.
Tribuo-kunsberaad: waarom kunstenaars doen wat hulle doen
2023-06-05"Die kunstenaarsgesprekke en die beraam van planne duur voort, want dit kan nie anders nie."
Press release: Love me, feed me, never leave me – a comedy about modern relationships
2023-05-24Love me, feed me, never leave me, a comedy about love, longing and navigating modern relationships. It will be performed at The Drama Factory from 2 to 4 June.
Kaapstad is beslis gereed om te rock! We will rock you!
2023-05-16"Dis ’n musiekblyspel met ’n baie interessante – en relevante – storielyn wat verweef is rondom 24 van Queen se gewildste treffers."
My fellow South Africans: ’n teaterresensie
2023-05-10"Die aand uit is strate goedkoper as ’n terapiesessie en werklik vermaaklik, en boonop ondersteun jy plaaslike kunstenaars."
Gideon Lombard, die teaterverkleurmannetjie, doen verskuiwende werk
2023-05-10"Ek voel bevoorreg dat ek die evolusie van die stuk kan aanskou, so ek soek altyd vir nuwe betekenisse. Ek moedig dit ook aan, om nuuskierig te bly oor waarmee ons besig is. Dit is immers ’n lewende medium."
Suidoosterfees 2023-kinderteateronderhoud: Aspoestertjie – as die skoen pas
2023-04-28"Kinders moet leer dat die wêreld dimensies het en dat ’n feëverhaal meer as net ’n storie is."
Die fel omstrede kroon: kroon op die werk van Marthinus Basson
2023-04-26"Danksy Tom Lanoye en Marthinus Basson en sy span uitmuntende akteurs kan die Suid-Afrikaanse publiek nou ervaar hoe eietyds van taal ’n koningsdrama uit die 16e eeu kan klink."
Persverklaring: Kanna-nominasies vir KKNK 2023 bekend
2023-04-24Sewe nominasies vir Hanekom se plekspesifieke drama!
Emosionele skoppelmaai van gay-leefstyl treffend uitgebeeld
2023-04-21"Cruise. Dink jou in: Dis die tagtigerjare; jy is jonk en gay en woon in Londen. Jy glo jy is onsterflik, verhewe bo die hartseer, dood en teleurstelling. Die lewe is vol geleenthede. Maar dan word jy en jou lewensmaat met MIV/vigs gediagnoseer."
Jakob by die Drama Factory: ’n resensie
2023-04-20"Jakob is die hartseer storie oor ’n vreemde seuntjie wat op ’n ewe vreemde manier in sy ouers se lewe beland. Die kind is anders en daarom word hy deur die skool, ander kinders en die gemeenskap uitgeskuif en uiteindelik tuis onderrig. Die temas van liefde, lig en donker en alles wat daarin weerkaats én verhelder word, word meesterlik vertel ..."
In gesprek met Karen Meiring oor Soomloos by die Suidoosterfees
2023-04-20"Dit was ’n spanpoging, maar ’n produksie soos Soomloos moet in styl verteenwoordigend wees van wat as 'soomloos' beskou kan word. Ons vier Gerwel se lewe en ongelooflike bydrae tot die nuwe Afrikaanse gemeenskap, maar dit is nie ’n geskiedenisles nie."
