Reis
Lees reisartikels en -verhale deur gesoute reisigers op ons reis-ruimte.
Read travel articles and fiction by seasoned travellers in our travel section.
’n Rit met die Bloutrein
2012-08-01 "‘n Ervaring wat die moeite werd is. Bowenal het dit my laat besef dat toerisme in Suid-Afrika sy juwele het."Deurbraak: ’n lesersresensie
2012-08-01 "Maak jou voordeur oop en gaan kyk. Deurbraak speel verder by Aan de Braak Teater, Alexanderstraat, Stellenbosch, op 1, 2, 3 en 4 Augustus."Brit blog soos Boerseun – ontmoet Alexander Ord
2012-06-13 "Die ding wat ooglopend is, is dat Afrikaans nou aanlyn floreer. Daar’s baie mense wat dit leer en daar’s nuwe leerstof beskikbaar in boekwinkel te koop, wat wys dat mense belangstel." ’n Brit vertel hoekom hy in Afrikaans blog.Oepse Daisy recommended for those with itchy feet
2012-01-16 This new collection of 27 travel sketches takes us on a journey around the globe with master raconteur Johan Bakkes.Hiervandaan: Baie meer as ’n road movie
2011-11-24 Hulle is besig om dood te gaan. Die ooms wat Old Spice gedra het. Die ooms wat kortbroeke, kniekouse en pampoengeel Grasshoppers gedra het. Die ooms wat nooit oorsee gegaan het nie.Riviereland: Twee besoeke aan Nederland: ’n Diachroniese reisverslag
2011-11-16 Die jongste werk uit die pen van die befaamde romansier en historikus Karel Schoeman is ’n reisverslag getiteld Riviereland: Twee besoeke aan Nederland. Soos wat deur die titel aangedui word, beskryf die teks twee besoeke van Schoeman in 1999 en 2003 ...Die verlore stad
2008-11-24 Skrywer Elias P. Nel het nog net op twee plekke gewoon - in Kraaifontein in die Wes-Kaap, waar hy vandag nog tuis is, en tot en met sy 14de jaar op Verneukpan in die Kenhardt-distrik in die Noord-Kaap. Daar waar "sy mense, sy stories" ...Windhoek
2008-10-28 Windhoek, Namibië is Daniel Hugo se Jerusalem én sy Rome: die heilige stad waar hy met die Sestigers se verbysterende woorde kennis gemaak het nog vóór hy sy eie hand aan die digkuns gewaag het. ...Die waarheid van my hartland
2008-10-08 Het jy al aan tafel gesit en gehoor hoe die mense om jou mekaar in die rede val en ou stories vertel? Het jy al in Eshowe stil gestaan en na die wind geluister? Na stemme wat sing van goedheid en genade? Riana Scheepers sit aan tafel saam met haar ...Mooiloop | LitNet-skrywersdorp: Sutterland, my hartland
2008-07-29 In haar kortverhaalbundel Om te vlerk het Nanette van Rooyen saam met voëls gevlieg en in haar roman Chinchilla het sy pelsdiere getroetel. Maar wanneer haar hart pad vat, is dit na ’n dorp in die Noord-Kaap. Minstens eenkeer per ...Mooiloop | LitNet-skrywersdorp: Waar die wolke middag maak
2008-07-03 Daar waar die Stormberg en die Bakenberg jou in die Oos-Karoo se kom veilig hou, en waar die reën sy stippelgordyn oor die droë veld laat hang, is waar Hennie Aucamp se grootword lê. So tussen gister se herinneringe en vandag se ...Mooiloop|LitNet-skrywersdorp: Die wêreld agter nege passe
2008-05-23"Sy Kannaland is nie al wêreld wat aan Abraham H de Vries behoort nie. Hy ken ook ander klippe en rante as dié in die Klein-Karoo, maar ’n landskap waarsonder hy nie kán nie, is die horisonne van stories."
Mooiloop | LitNet-skrywersdorp: Vallei van verlange
2008-04-22 Die meeste daarvan onthou jy soos gister. Maar wat as dit nie meer so is nie? Chris Barnard het die spoor teruggevat na die lekkerste plekke van sy kleintyd. Het dit hoegenaamd iets met die plek te make of dalk eerder met die verbyheid van alles? Op ...Die Polana Hotel: ’n Storie, ’n fantasie en literêre teorie
2007-05-03Reis was nog altyd vir my gekoppel aan kreatiwiteit. In 2000 het ek die millennium-oorgang op die hotelstoep van die Polana ingedans – op “Volare”.