Reis

Lees reisartikels en -verhale deur gesoute reisigers op ons reis-ruimte.
Read travel articles and fiction by seasoned travellers in our travel section.

Alleenreise

Louise Lipshitz 2015-02-20

Die ompad na Magersfontein

Jannie van Rensburg 2015-02-18

Sonder vonk met vonk

Jaco Geldenhuys 2015-02-17

’n Reisbrief uit Indië

Frank Biggs 2015-02-17 Frank Biggs is Engelssprekend en het 30 jaar terug Graaff-Reinet verruil vir die VSA. Hy reis deesdae die wêreld plat in 'n reisstoel (geen spelfout). Lees hier hoe hy homself in 'n verlange na Afrikaans in gereis het. 







Tommy Chan en die Versailles van Honiara

Annemarie van Wyk 2015-02-16

Van Beaufort-Wes na Bloubergstrand

Riette Hugo 2015-02-11 Sy het gedroom ja, maar nooit in haar drome geglo nie. totdat sy begin reis het ...

Gaan kyk liewers eers ...

Hannes Deetlefs 2015-02-10

Reisskryfkompetisie: 1 001 reiswoorde

2015-02-04  Hier’s jou kans om met presies 1 001 woorde vir jou ’n lekker tamaaie reisprys los te skryf.

Review: Easy walks in the Cape Peninsula by Mike Lundy

Izak de Vries 2015-02-03 Izak de Vries experienced this book a knowledgeable, humorous guide on his walks.

Uittreksel uit mooiloop: "Die agtuurtrein" deur Chris Barnard

Chris Barnard 2015-02-03 "Acapulco, Aggeneys, Bali, Boesmansrivier, Calcutta, Clanwilliam, en so teen ’n ingewikkelde, onverkende alfabet af tot by Zinkwazi en uiteindelik weer by Zanzibar."

Gerrit Rautenbach praat oor reis en veral oor mooiloop

Gerrit Rautenbach, Naomi Meyer 2015-02-03 "Die diep Namibwoestyn. Die Krugerwildtuin. Vic-waterval aan die Zambië-kant. Mana-poele. Maar ook Praag, Sweedse argipel, Positano, Pai in Thailand, Beirut. Almal wonderlike plekke, maar my gunstelingreisbestemming is die volgende een op die lys."

www.citybooks.eu

Rentia Bartlett-Mohl, Naomi Meyer 2014-03-25 citybooks stellenbosch vertel 'n ander storie van dié dorp. Rentia Bartlett-Möhl verduidelik.

Afname in olifantgetalle totaal onderskat

Trevor Jones, Katarzyna Nowak 2014-03-19 Vroeg in Desember 2013 het internasionale media berig dat IUCN (International Union for the Conservation of Nature) dit amptelik gestel het dat een vyfde van Afrika se olifante teen die huidige tempo van stroping binne die volgende tien jaar vernietig kan word.

Horing in die vlees: Denke ten gunste van horinghandel kry erge kritiek

Ian Michler 2014-02-25 "Diegene wat die wettiging van renosterhoringhandel teenstaan as oplossing vir Afrika se renosterstropingskrisis, het lank reeds gewaarsku teen die gebruik van eenvoudige ekonomiese modelle as ’n basis om hierdie uitgangspunt te regverdig."

Dobbelstene van ivoor

Gerrit Rautenbach 2014-01-29 Moet ons weet hoeveel olifante nog in Afrika oor is of moet ons probeer om die vraag na ivoor stop te sit? Gerrit Rautenbach kyk hoe daar met die voortbestaan van Afrika se olifante gedobbel word.

Hartepad: Die betekenisvolheid van reis

Gerrie van Eeden 2013-12-19 Dis relatief maklik om ’n feitlike verslag te lewer oor watter paaie gevolg is en waar jy stilgehou het, maar om die ervarings en gewaarwordinge wat jy langs die pad teëkom, te beskryf, is iets heeltemal anders.

Microsoft se Paul Allen befonds olifanttelling regoor Afrika

Gerrit Rautenbach 2013-12-04 Hoeveel olifante is daar regtig oor in dié groot kontinent?

Briewe uit die Tankwa: Foto's van Kaapstad se boekbendstelling

Izak de Vries 2013-12-02 Adriaan Oosthuizen en Leti Kleyn se boek Briewe uit die Tankwa is Woensdag 27 November 2013 bekendgestel by Bibliophilia in Woodstock.
Top