Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
KKNK 2018: Programbekendstelling
2018-01-31"In die woorde van Crispin Sonn, beywer die KKNK hulle vir uitnemendheid en kwaliteit. So, sien jou in Oudtshoorn!"
Persvrystelling: KKNK se 24ste feesprogram prikkel kunskierheid
2018-01-25“’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is. Die program bied iets vir almal, met snykantteater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak.”
Persvrystelling: Kunstenaarsbeurse beskikbaar vir bywoning van die US Woordfees 2018
2018-01-25"Met die nuwe Kunstenaarsbeurse bied die Woordfees vyf kunstenaars die geleentheid om hul kreatiewe batterye te herlaai en vanjaar se fees ten volle te beleef." Aansoeke sluit op 12 Februarie 2018.
Foto's: Programbekendstelling van die US Woordfees 2018
2017-11-21Die programbekendstelling van die US Woordfees 2018 het op Donderdag 16 November in Stellenbosch plaasgevind. Gaste het aan die gebruiklike langtafels in Ryneveldstraat gesit en die musiek, vermaak, kos en wyn geniet terwyl hulle saam met ou en nuwe vriende gekuier het.
Hierdie skrywers is opgeneem in US Woordfeesbundel 2018!
2017-11-16Vyf-en-twintig verhale is uit 237 inskrywings gekies. Dit sal gepubliseer word in ’n bundel – 100% – wat by die US Woordfees van 2 tot 11 Maart 2018 te koop sal wees.
US Woordfees 2018: volledige program
2017-11-16Die program van die US Woordfees 2018 is op Donderdag 16 November in Stellenbosch bekendgestel. Die fees vind van 2 tot 11 Maart 2018 plaas. Hier is die volledige program.
US Woordfees-program 2018: Chronologiese dagprogram
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Chronologiese dagprogram
US Woordfees-program 2018: Tuiskoms / Homecoming
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Tuiskoms / Homecoming
US Woordfees-program 2018: Stand-up komedie
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Stand-up komedie
US Woordfees-program 2018: Klassieke musiek
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Klassieke musiek
US Woordfees-program 2018: Universiteit van die Woordfees
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Universiteit van die Woordfees
US Woordfees-program 2018: Sanlam Musiekfees
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Sanlam Musiekfees
US Woordfees-program 2018: Woorde open wêrelde (WOW)
2017-11-16US Woordfees, 2–11 Maart 2018: Woorde open wêrelde (WOW)
Kom eet aarbeie by Jamestown se fees
2017-11-03"Die Jamestown Aarbeifees vind op 3 en 4 November plaas as deel van die gemeenskap se erfenisvieringe. Die fees is drie jaar gelede op die been gebring en sedertdien sorg die geleentheid vir groot opwinding onder inwoners sowel as besoekers."
