Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

Program/Programme: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022

LitNet Feeste 2022-09-14

Program | Programme: Etienne van Heerden Veldsoirée, 23–25 September 2022 in Cradock
Besprekings kan nou gemaak word. | Bookings have opened.

Ha wa lebona

Jane Mpholo LitNetKanaal op YouTube 2022-09-13

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Jane Mpholo’s Ha wa lebona, Lerato gives her former best friend, Palesa, a dressing down after malicious gossiping did the rounds. Tankiso Mamabolo performs the monologue, directed by Mahlatsi Mokgonyana. Watch the performance in Sesotho with English subtitles here.

Die inspirerende onnie agter Kakamas se tienertoneelprestasies

Barnie Mans, Melt Myburgh Onderhoude 2022-09-08

"Met 240 leerders is ons ’n klein skool, so almal moet alles doen, of daar is niks. My beste akteurs en aktrises is rugbyspelende landbouseuns, die kaptein van die hokkiespan, die dux-leerder …" – Ontmoet vir Barnie Mans, die onderwyser van Kakamas wie se tienertoneelgroep die land aan die brand speel.

Program: Elfde Tuin van Digters op 7 en 8 Oktober 2022 by die Breytenbach Sentrum in Wellington

LitNet Feeste 2022-09-08

Die huldiging van die digter Antjie Krog, die oorhandiging van die Ingrid Jonker-prys vir ’n debuutbundel, ’n optrede deur die Nederlandse digter, skrywer en teatermaker Babs Gons, die amptelike bekendstelling van Ons Klyntji, besprekings van nuwe bundels van onder andere Antjie Krog, Adam Small, Philip de Vos en Loit Sōls en uitsonderlike musiektoonsettings van gedigte, dit is van die hoogtepunte by vanjaar se Tuin van Digters.

Persverklaring: Die Vrystaat Kunstefees is terug

LitNet Feeste 2022-09-06

Die feesspan maak nou gereed vir ’n aansienlike groter fees, wat vanaf 2 tot 8 Oktober 2022 ook op die UV-kampus sal plaasvind.

Persverklaring: Karatara by die Baxter

LitNet KKNK 2022-09-06

Karatara vertel die verhaal van die verwoestende Knysna-brande in 2018. Op die 29ste Oktober van daardie jaar word ’n klein dorpie verswelg in ’n vlammehel. Die inwoners het bykans al hulle besittings verloor, sommige hul lewens.

Not lost

Jemma Kahn New writing 2022-09-06

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Jemma Kahn’s Not lost, a girl explains how she got fired while working on the set for a Barbie advert. Devonecia Swartz performs the monologue, directed by Jemma. Watch the performance here. The monologue text is also available.

Toyota US Woordfees 2022 is "Wild": ’n onderhoud met Saartjie Botha

Naomi Meyer, Saartjie Botha Onderhoude 2022-09-05

"Dis tyd om nou weer litte los te maak, bollas los te skud, en agter te kom dat mense vryer is. ’n Sin van vryheid en ongebondenheid kan beleef. ’n Bietjie minder konvensioneel en minder konserwatief as wat hul normaalweg sou wees." Lees die onderhoud en laai die Woordfeesprogram én die volledige boekeprogram hier af.

Papa dearest

Sifiso Mzobe New writing 2022-08-30

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Sifiso Mzobe’s Papa dearest, a man remembers his late father who kept smiling while fading away into the arms of death. Sonwabo Mpandle performs the monologue, directed by Gaerin Hauptfleisch. Watch the performance here. The monologue text is also available.

Persverklaring: Programvoorstelle vir KKNK 2023 ingewag

LitNet KKNK 2022-08-25

Die 27ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) word van 1 tot 9 April 2023 op Oudtshoorn aangebied en programvoorstelle vir dié fees word ingewag.

Persverklaring: Frazer Barry en Zolani Mahola mentor vyf opkomende liriekskrywers en sangers

LitNet Musiek 2022-08-23

Die name van die kandidate wat vanjaar vir deelname gekwalifiseer het, is pas aangekondig. Dié vyf sal deur Barry en Mahola touwys gemaak word in die fyner kuns van liedjieskryf en professionele verhoogoptrede.

Ingoma kaTutu

Fred Khumalo LitNetKanaal op YouTube 2022-08-23

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Fred Khumalo’s Ingoma kaTutu a praise singer pays homage to the late Archbishop Desmond Tutu and chastises the South African government for corruption and ineffective leadership. Zamah Nkonyeni performs the monologue, directed by Mdu Kweyama. Watch the performance in isiZulu with English subtitles here.

Persverklaring: Teksidees weer vanjaar “te koop” by vanjaar se Teksmark

LitNet Teater 2022-08-18

Die proses werk só: skrywers bied tydens Teksmark ’n voorlegging oor hul idee aan, gevolg deur ’n uittreksel wat as leesteater aangebied word, waarna ’n gesprek met insette van die rolspelers en die gehoor volg. Hierdie gehoor sluit onder andere genooide teater- en feesverteenwoordigers, sowel as moontlike beleggers en vervaardigers in.

Persverklaring: Program van Hessequa Harmonie bekendgestel

LitNet Feeste 2022-08-17

Die program vir die vyfde Hessequa Harmonie wat in September plaasvind, is Woensdag, 10 Augustus, tydens 'n intieme geselligheid vir borge,  kunstenaars en feesvriende in Stellenbosch bekendgestel. 

Persverklaring: Montagu Boekefees se program bekend

LitNet Feeste 2022-08-17

Van 26 tot 28 Augustus gaan die historiese KWV-gebou in Montagu weer gevul wees met boeke en boekliefhebbers. Die program van sprekers en gesprekke sluit bekende en minder bekende skrywers en ander skeppende kunstenaars in.

Persverklaring: Die McGregor Gedigtefees vier 10 jaar!

LitNet Feeste 2022-08-16

Digters wat belangstel om vanjaar deel van die amptelike feesprogram te wees, kan hier inligting kry oor hoe om kontak te maak vir oorweging.  Inskrywings vir die gedigteskryfkompetisie is ook nou oop. Kontantpryse te wen. Klik hier vir meer inligting.

The fate of your soulmate

Paige Nick New writing 2022-08-16

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Gary Naidoo perform The fate of your soulmate, written by Paige Nick and directed by Rafiek Mammon. The monologue text is also available here.

Matlakala

Jerry Mofokeng wa Makhetha New writing 2022-08-09

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Tshegofatso Mabutla perform Matlakala, written by Jerry Mofokeng wa Makhetha and directed by Mahlatsi Mokgonyana.

Country duty

Mike van Graan New writing 2022-08-02

Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. Watch Motlatji Mjamba perform Country duty, written by Mike van Graan and directed by Chuma Sopotela.

Persverklaring: “Goddank vir klank” saam met Innibos by RSG-radiodramaslypskool

LitNet Feeste 2022-08-01

"Indien jy nog altyd ’n radiodrama wou skryf of dalk drama as 'klank in die klaskamer' inspan, is die slypskool deur Kobus Burger, waarnemende programbestuurder van RSG, net die plek waar jy meer daarvan te wete kan kom."

Top