Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

My pa se verbintenis met Matthew Goniwe

Freek Robinson Feeste 2022-10-13

Freek Robinson se pa was ’n mediese dokter op Cradock. Matthew Goniwe was sy pasiënt.

Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Vier susters

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-13

"Gerda Taljaard is waarskynlik een van ons land se most underrated skrywers, so haar wen van die gesogte kykNET/Rapportprys vir fiksie ’n paar weke gelede was nie een oomblik te gou nie."

Toyota US Woordfees 2022-diskoers: Konteksveranderinge in die Afrikaanse letterkunde

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-13

"[T]aal is soveel identiteit soos wat dit woorde is. Trompie is nie net storie nie; vir baie mense verpersoonlik die karakter nostalgie."

Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Plunder

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-12

Antjie Krog: "Plunder is obvious. Ons almal plunder. Jy plunder jou familie en jou taal. Jy gee maar uiteindelik net op. En dan géé die aarde. Dit bring genade oor jou." 

Toyota US Woordfees 2022-passasiersitplekaantekeninge: Die tale wat ons praat, mAaNmAaTs en Tiek ons boksies in kinderboeke?

Naomi Meyer Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-12

"Slotaantekening op dag 2 van Woordfees 2022: Moenie langer bang wees nie. Wees wild."

Toyota US Woordfees 2022: Eerste foto's

Menán van Heerden Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-12

Die Toyota US Woordfees 2022 is in volle swang! Menán van Heerden deel ’n paar foto's.

Toyota US Woordfees 2022: Dan Sleigh roskam uitgewers oor verspreiding van pseudogeskiedenis

Jean Oosthuizen Menings 2022-10-11

"Sleigh, wat bekend is as ’n geskiedenisspeurhond, was in gesprek met die kultuurhistorikus Matilda Burden oor sy omvattende boek Retoervloot: Kaapstad en die VOC in 1713. Sleigh het dit onder meer gehad teen skrywers en uitgewers wat hulle skuldig maak aan die verspreiding van mites en verdraaiings wat ten duurste as geskiedenis aan lesers opgedis word."

Toyota US Woordfees 2022 Instagram-opmerkings: Tiek ons boksies in kinderboeke?

Nadine Petrick Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-11

"Gerekende resensent Magdel Vorster tree in gesprek met ’n paar uitlopende skrywers wat nie skroom om wél moeilike onderwerpe, inklusiewe karakters en tematies uitdagende tekste die wêreld in te stuur nie."

Toyota US Woordfees 2022 Instagram-resensie: Concerning the life of Babyboy Kleintjies

Nadine Petrick Teater 2022-10-11

"Na afloop van die laaste kleedrepetisie voor die fees begin, sit Fugard tjoepstil in sy regisseurstoel. Hy is duidelik aangedaan. ’n Bittersoet oomblik."

Waar word Afrikaanse teatertalent raakgesien? ’n Onderhoud oor die ATKV-Tienertoneel-wenners 2022

Naomi Meyer, JJ van Niekerk ATKV-Portaal 2022-10-10

"Die lys is te lank om te noem, maar gesels met enige Afrikaanse aktrise of akteur wat nou sy of haar voete op die planke het of voor die kamera speel. Hulle sal vir jou almal noem dat ATKV-Tienertoneel die teelaarde vir hul talent en beroep was."

Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud met Beyers de Vos oor Die Suid-Afrikaners

Naomi Meyer, Beyers de Vos Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-10

"Daar is vir my ironiese spanning tussen 'Ek wil Afrikaans wees' en 'Ek wil nie in Suid-Afrika wees nie', en ek wou daai spanning verken."

Persverklaring: Momentum Beleggings Aardklop-program om af te laai (Pretoria, Linden en Potchefstroom)

LitNet Aardklop 2022-10-07

Die Aardklop-fees is in volle swang! Klik hier om die feesprogramme vir die onderskeie feesterreine af te laai.

’n Bedrywige Woordfees vir Paula Fourie met Taliep, Babyboy Kleintjies en Athol

Paula Fourie, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2022-10-06

Paula Fourie is betrokke by twee van die prominentste aanbiedings op vanjaar se Toyota US Woordfees: haar boek Mr Entertainment – the story of Taliep Petersen word bekend gestel, en haar en Athol Fugard se drama Concerning the life of Babyboy Kleintjies debuteer by die fees. Melt Myburgh het met haar gesels.

Toyota US Woordfees: Wilken Calitz oor sy verwerking van Prente by ’n uitstalling

Izak de Vries, Wilken Calitz Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-06

Wilken Calitz vertel vir Izak de Vries hoe hy hierdie projek aangepak het.

Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud met Johann Kriegler oor Sydney Kentridge

Naomi Meyer, Johann Kriegler Boeke en skrywers 2022-10-06

"Min van ons sal ooit die hoogtes van ’n Kentridge bereik, maar iedereen het op haar of sy weg daagliks keuses om te maak. Die kwaliteit van ons regstelsel, eintlik van ons hele staatsbestel, hang uiteindelik af van die kwaliteit van die burgery. Miskien het Jan Brand dit reg opgesom: Alles sal regkom – as elkeen sy plig doen."

Toyota US Woordfees 2022: ’n gesprek met Tom Dreyer oor Kodachrome, optiese instrumente en die filmiese oog

Naomi Meyer, Tom Dreyer Skrywersonderhoude 2022-10-06

"Stories is verdikkings in die stroom van die tyd, tydelike eilande van betekenis, en dis dalk die beste waarop ons kan hoop."

Etienne van Heerden Veldsoirée: Days like this

Darryl David Opinion 2022-10-06

"Yes, every now and again, you curate the most perfect book festival imaginable. And the Etienne Van Heerden Veldsoirée over the Heritage Day weekend was one such festival. With BookBedonnerd a month away, I'm worried we might have peaked too early."

Persverklaring: Top internasionale jazzensemble vanaf Munich in Suid-Afrika, ook by Toyota US Woordfees

LitNet Musiek 2022-10-05

Ter ere van die legendariese Charles Mingus se 100ste verjaarsdag, sal plaaslike aanhangers bevoorreg wees om te kan luister na die uitvoering van sy suite "The Black Saint and the Sinner Lady" en ander komposisies deur ’n groep internasionale jazzmusikante vanaf Duitsland, Mongolië, Oostenryk en die VSA.

Etienne van Heerden Veldsoirée: Elise Bishop oor Twee lewens

Izak de Vries, Elise Bishop Skrywersonderhoude 2022-10-05

Die Etienne van Heerden Veldsoirée het van 23 tot 25 September 2022 op Cradock plaasgevind. Elise Bishop het met Izak de Vries gesels oor haar outobiografie Twee lewens.

Die Etienne van Heerden Veldsoirée deur Johan Kotze se lens

Johan Kotze Leefstyl 2022-10-05

Die Etienne van Heerden Veldsoirée het van 23 tot 25 September in Cradock plaasgevind. Johan Kotze was daar en deel sy gunstelingfoto’s.

Top