Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Proe kos met integriteit by Toyota US Woordfees 2020
2020-03-03Feesgangers kan op Saterdag 14 Maart saam met kenners van die Veldvleisvereniging van Suid-Afrika “voedsel met integriteit” proe tydens die vyfde jaarlikse Agri-Expo Landbouproereeks by die Toyota US Woordfees op Stellenbosch.
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Isabel Martinson
2020-02-28"Onlangs, tydens die piek van die brande in Australië, het iemand gesê dat die mens gaan moet van voor af leer om kollektief te leef. Want die rampe tref ons as ’n eenheid."
Curro Create bied trots aan: From Broadway to Bird Street / Van Broadway na Birdstraat
2020-02-28’n Geselskap van 27 sal hulle pad tot in jou hart sing en dans in hierdie viering van ons gunstelingmusiekblyspele by vanjaar se Toyota US Woordfees.
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Jelleke Wierenga
2020-02-27"As kind was ek uitgelewer aan die vuil pote van verskeie mans, wat ek nou stelselmatig in my verhale uitroei."
Fotogalery: Adam Small-fees 2020
2020-02-26Die Adam Small-fees, wat deur Darryl David georganiseer is, het van 21 tot 23 Februarie 2020 in Pniël plaasgevind. Johannes Nieuwenhuys en Izak de Vries deel hulle foto’s.
As jy van moord droom: ’n onderhoud met Deborah Steinmair
2020-02-26"Ja, ek is vrekbang. En sal maar enige opstoppers absorbeer. Het ek ’n bronnelys? Nou kan ek nie onthou nie."
Toyota US Woordfees 2020: Chronologiese skrywersfees
2020-02-26Laai die chronologiese boekeprogram van vanjaar se Toyota US Woordfees hier af.
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Madeleen Welman
2020-02-25"Die verhaal ('Juffrou Heila se tuin') handel oor selfopgelegde alleenheid wat so toeneem dat ’n skewe perspektief van die lewe begin oorneem."
What the water remembers: ’n onderhoud met Pieter Odendaal
2020-02-25"Ons probeer sin maak van die voortslepende traumas rondom water en hoe poësie ons kan help om hierdie traumas te begin genees."
Miela’s Box – ’n onderhoud met Tasneem Daniels
2020-02-25"Dit het baie tyd gevat en ek dink ek moes certain discoveries oo my eie identities ee’ste maak voorat ek hierie toneel kon klaa skryf."
Bekendstelling van Jeanne Goosen – ’n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp
2020-02-25Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Jeanne Goosen – ’n lewe vol sinne deur Petrovna Metelerkamp op 12 Maart in Stellenbosch.
Uitnodiging na Penseel en kie by die Toyota US Woordfees
2020-02-25Jy word uitgenooi na Penseel en kie by die Toyota US Woordfees op 9 Maart in Stellenbosch.
Adam Small-fees 2020: ’n onderhoud met Darryl David
2020-02-20"Lank nadat ons dood is, gaan Adam Small in Pniël en die Afrikaanse letterkunde bly lewe."
"Ek wou die boek skryf wat ek nie as kind gehad het nie" – ’n onderhoud met Bianca Flanders
2020-02-20"As kinders selfvertroue kan kry en hulself lief kan hê, dan kan hulle dink aan belangriker dinge, soos hoe om president te word."
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Jeanetta Basson
2020-02-19"Die skryfproses van 'Blind' was ’n byna-outomatiese ontlading van empatie."
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Johan de Nysschen
2020-02-19"Tydens ’n vakansie in die suide van Namibië het ons ’n draai in Lüderitz gemaak."
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Frederick Botha
2020-02-19"'Kyk hoe kyk hy vir my' handel oor Tryna wat aan die gewilde musiekspeletjieprogram Noot vir Noot deelneem en met onverwerkte trauma vanuit haar kinderverlede gekonfronteer word wanneer Petula Clark se liedjie 'Downtown' ’n baie spesifieke herinnering na haar toe terugbring."
Danie van Spoegwolf opgewonde oor debuutdigbundel
2020-02-19"Ek wou nog altyd skryf vir ’n lewe. Dis mal dat dit nou my werklikheid is."
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Adellé von Ronge Kotzé
2020-02-19"'Snip se boer' handel oor Monique Fourie wat besig is met haar finale jaar in veeartsenykunde by Onderstepoort. Sy word na ’n brahmaanplaas in die Vrystaat genooi vir eerstehandse ondervinding en raak met die intrapslag op die plaasboer se seun Roelf verlief."
Ikoniese kinderverhaal Huppelkind by Toyota US Woordfees 2020 te sien
2020-02-19"Huppelkind is soos ’n familievriend vir baie Suid-Afrikaners. Dit het my verbaas, as iemand wat in die 1950’s grootgeword het, hoeveel jongmense dit nog ken."
