Feeste
Articles about festivals in South Africa and abroad
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Johan de Nysschen
2020-02-19"Tydens ’n vakansie in die suide van Namibië het ons ’n draai in Lüderitz gemaak."
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Frederick Botha
2020-02-19"'Kyk hoe kyk hy vir my' handel oor Tryna wat aan die gewilde musiekspeletjieprogram Noot vir Noot deelneem en met onverwerkte trauma vanuit haar kinderverlede gekonfronteer word wanneer Petula Clark se liedjie 'Downtown' ’n baie spesifieke herinnering na haar toe terugbring."
Danie van Spoegwolf opgewonde oor debuutdigbundel
2020-02-19"Ek wou nog altyd skryf vir ’n lewe. Dis mal dat dit nou my werklikheid is."
Toyota US Woordfeeskortverhaalbundel 2020: ’n onderhoud met Adellé von Ronge Kotzé
2020-02-19"'Snip se boer' handel oor Monique Fourie wat besig is met haar finale jaar in veeartsenykunde by Onderstepoort. Sy word na ’n brahmaanplaas in die Vrystaat genooi vir eerstehandse ondervinding en raak met die intrapslag op die plaasboer se seun Roelf verlief."
Ikoniese kinderverhaal Huppelkind by Toyota US Woordfees 2020 te sien
2020-02-19"Huppelkind is soos ’n familievriend vir baie Suid-Afrikaners. Dit het my verbaas, as iemand wat in die 1950’s grootgeword het, hoeveel jongmense dit nog ken."
Toyota US Woordfees 2020: Woorde op akkoorde ‒ ’n viering van klank
2020-02-19"Mense moet nie vergeet dat hulle op die enigste planeet wat hulle hul tuiste kan noem, woon nie. Ons hoop dat die produksie die gehoor gaan aanspoor om die aarde lief te hê en te versorg."
Elders gesien: Ons is nie almal so nie?
2020-02-19"By hierdie jaar se Toyota US Woordfees is daar ’n hele paar aanbiedings deur gevestigde, bekroonde bruin skrywers, sowel as van opwindende opkomende én nuwe stemme. Kom wys vir hulle ons wíl weet van mekaar se stories?"
Breek weg na die Suid-Afrikaanse Kaasfees oor die Vryheidsdag-langweek!
2020-02-18Feesgangers kan uitsien na ’n waarlik unieke ervaring van kaas en méér oor die Vryheidsdag-langnaweek van Saterdag 25 April tot Maandag 27 April 2020 op Sandringham buite Stellenbosch.
Blitsonderhoud met Alettie van den Heever oor die Adam Small-fees 2020
2020-02-18Remona Voges het met die skrywer, Alettie van den Heever, oor die Adam Small-fees wat van 21 tot 23 Februarie in Pniël plaasvind, gesels.
Ontdek proe-proe die kuns van landbou by die Toyota US Woordfees
2020-02-18Lees hier oor die interessante proe-ervarings wat op fynproewers wag tydens die vyfde jaarlikse Agri-Expo Landbouproe-reeks by die Toyota US Woordfees van Vrydag 6 Maart tot Sondag 15 Maart.
Toyota US Woordfees 2020: Dominique Botha oor Valsrivier op die verhoog
2020-02-18“Elke skeppende poging is ’n soeke na water en soms maak ’n oog oop op ’n fontein, en miskien selfs ’n rivier.”
Toyota US Woordfees 2020: 'n onderhoud oor Die dinge van 'n kind
2020-02-17"Marita se vertelstyl (waaraan ek getrou gebly het in my verwerking) is spitsvondig en uiters onderhoudend, daarom dat so ’n wye verskeidenheid gehoorlede ook die verhoogweergawe sal geniet."
Onderhoud met Ronelda S Kamfer oor Wit isse colour
2020-02-17"Ras is ’n social construct, so ons moet probeer om dinge van meer as een perspective te kyk."
Persvrystelling: 21 Jaar later met Luna Paige
2020-02-17"Ek vier 21 jaar in ’n moeilike industrie en ek kan nie anders as om te dink aan my relevansie as kunstenaar in dié land nie."
Adam Small-fees 2020: program
2020-02-13Die Adam Small-fees vind van 21 tot 23 Februarie 2020 in Pniël plaas. Die program is saamgestel en aan LitNet verskaf deur Darryl David en aangebied in samewerking met die Pniël-museum.
Internationally acclaimed Moffie is a film about "hurt and shame"
2020-02-12"The film is also an exploration of the SADF and its effect on a generation of white men who were fed an ideology of hate and fear."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Gerda Taljaard
2020-02-11"Vandaar die verhaaltitel 'Drakebloed', wat nie net verwys na ’n soort toksiese plant wat die hoofkarakter gebruik om haar planne ten uitvoer te bring nie, maar ook na die aard van al drie karakters."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Erla Diedericks
2020-02-11"My kortverhaal handel oor ’n vrou wat vlug van haar gewelddadige man en ’n vervalle vakansieplaas in die Cederberg oorneem, waar sy deur ’n trop bobbejane geterroriseer word."
Toyota US Woordfeesbundel 2020: ’n onderhoud met Hendie Grobbelaar
2020-02-11"Die tema van my verhaal, 'Moltrein', is bendegeweld en die impak daarvan op gesinne en veral jong kinders."
"Om te probeer verstaan hoe hulle die wêreld sien" – ’n onderhoud met Dineke van der Walt
2020-02-07"Dit is vir my ’n wonderlike geleentheid om so ’n verskeidenheid van sterk stemme in gesprek met mekaar te kan bring."
