’n Elektroniese weergawe van INK, die US Woordfees se feeskoerant, is elke dag ná 13:00 op LitNet beskikbaar.
Lees vandag in INK:
- Schalk Joubert – meester van die kitaar
- Jemma Khan – onbeskroomd aweregs
- Dans – Krummelpap, afval en Sunlightseepbaddens; Wag/Waiting
- Die helende krag van musiek
- Skrywers & boeke en spys & drank


