Daniel Galloway, Naomi Meyer2013-01-15The Fugard Theatre is one of the venues of this year’s Suidoosterfees. Naomi Meyer asked Daniel Galloway, General Manager of The Fugard, about their involvement with the festival - and about a groundbreaking play taking place at the theatre this year.
Annareth Bolton, Naomi Meyer2013-01-15"Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."
Chrizane Geldenhuys2013-01-09Daar was nie eintlik 'n rivier op die Savannah-plaas buite Wellington nie, maar (en ek laat myself hierdie een cliché toe) RTR 2012/2013 het gerock.
2013-01-09Skryf jy graag lirieke? Kom leer by LitNet se Sanlam Sing 'it liriekskryfwerkswinkel by legendes Anton Goosen en Valiant Swart hoe dit gedoen word. Daarna gesels Anton, Kerneels Breytenbach en Albert du Plessis oor die ontwikkelinge in die plaaslike musieklandskap – Alles van Anton tot Die Antwoord!
Die Suidoosterfees waai die Kaap die tiende keer binne vanjaar – vanaf 29 Januarie tot 3 Februarie. Naomi Meyer het vir Niël le Roux, die uitvoerende hoof, oor 2013 se fees uitgevra.
Darryl David2012-11-20Die vyfde Boekbedonnerd-fees op Richmond in die Karoo het op 25-27 Oktober plaasgevind. Darryl David, die organiseerder van fees het vir ons 'n paar foto's gestuur.
Corina van der Spoel2012-11-06Die Prince Albert-biblioteek vier vanjaar sy 150ste bestaansjaar met ’n opwindende Leesfees oor die naweek van 9 tot 11 November. Corina van der Spoel, aanbieder van RSG se Skrywers en boeke, is die organiseerder. Naomi Meyer het haar oor die Leesfees uitgevra.
Clinton V du Plessis2012-10-30Clinton du Plessis se indrukke laat mens voel of jy self Boekbedonnerd V bygewoon het. Of maak mens spyt as jy nie het nie.
2012-10-30"Die US Woordfees se Woorde Open Wêrelde (WOW) Projek het sy eerste nasionale spelfees verlede naweek op Stellenbosch aangebied. Skoliere van vyf provinsies het op 20 Oktober gespel dat die spoeg spat."
Emily Gravett, Naomi Meyer2012-10-17From picking strawberries and life on the road to award-winning illustrator – Emily Gravett talks to Naomi Meyer after her recent visit to South Africa.
Henry Cloete, Andries Vrey2012-10-15"Ek kan dit onomwonde stel dat daar tans geen sprake daarvan is dat die fees na Pretoria, of enige ander plek, verskuif gaan word nie."
Ihette Senekal2012-10-11Huis toe fokus op ’n wrede en psigologiese kompetisie tussen die karakters, deurweek met seksuele spanning, emosionele impotensie, Oedipus-begeertes, eensaamheid en isolasie, skyn en werklikheid ...
Louise Pieterse2012-10-10"Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp op voordeel te trek uit die stampvol strate ..."
Elzette Steenkamp2012-10-10At the 2012 Open Book Festival Michela Wrong and Jillian Reilly explored the complexities surrounding writing about Africa as outsiders in a session titled “Constructive Engagement”.