Louise Pieterse2012-10-10"Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp op voordeel te trek uit die stampvol strate ..."
Elzette Steenkamp2012-10-10At the 2012 Open Book Festival Michela Wrong and Jillian Reilly explored the complexities surrounding writing about Africa as outsiders in a session titled “Constructive Engagement”.
2012-10-10"Op dees aarde het sowel die AngloGold Ashanti Fyngoud-prys vir die beste Afrikaanse aanbieding en die Clover Soveel Beter-prys vir die beste algehele aanbieding gewen."
Carel Nel, Naomi Meyer2012-10-04"Jy hóór nie net Lafras se stryd teen die 'grootkoppe' en die samelewing nie, jy sién dit. Jy erváár dit. Jy sien sy soeke na iets beter, sy pyn en lyding. Dit is wat teater vir my wonderlik maak." Carel Nel gesels oor sy hoofrol as Lafras Verwey.
Donnay Torr, Naomi Meyer2012-10-04Donnay Torr is die besige bestuurder van tydskrifte en sosiale media by die ATKV en ook redakteur van Taalgenoot en Hoezit!. Sy het by die Clover Aardklopfees met Naomi Meyer gesels en deel ook ’n paar van haar feestelike foto’s.
2012-10-04"Poetry Africa provides a space for intercultural exchange and dialogue in wide-reaching day activities that include seminars, workshops and poetry performances ... "
Henry Cloete, Richard Strydom2012-10-02"Die idee van Dismotief staan in teenstelling met die huidige leitmotief in die Suid-Afrikaanse samelewing – die leidende idees oor Afrikaans, Afrikanerskap en identiteit."
Nicola Hanekom, Naomi Meyer2012-09-28"Ek dink ons is goed op pad, veral in Afrikaanse teater. My broek bewe as ek bespiegel oor wat sou gebeur sou die borge onttrek van die feeste. Maar 'as' is vir nonsens soek."
2012-09-28The Karoo Book will take place at the Second Karoo Development Conference in the NG Church hall, Beaufort West, on Sunday the 14th of October. | Die Boek Bonanza van die tweede Karoo-ontwikkelingskonferensie sal op Sondag, 14 Oktober, in die NG-kerksaal, Beaufort-Wes, plaasvind.
Chrizane Geldenhuys2012-09-27Tydens die tweede aand van die Open Book-fees in Kaapstad het Etienne van Heerden kom gesels oor sy jongste boek, Haai Karoo, ’n versameling kortverhale uit sy oeuvre.
Chrizane Geldenhuys2012-09-27André P Brink se tweetalige bekendstelling van sy nuutste slaweroman, Philida, was een van die hoogtepunte van die Open Book-fees in Kaapstad.
Gerdus Senekal, Ken jy tant Mossie?2012-09-27"Daar is soveel juwele in die Afrikaanse musiekskatkis en talle hiervan is stadig maar seker besig om in die vergetelheid te verdwyn."
Nico Nel, Naomi Meyer2012-09-27Tjiff en Tjaff kom kuier weer vanjaar in lewende lywe by al die kinders wat saam met hul ouers Aardklop toe kom. Naomi Meyer vra Nico Nel, kykNET, MK & Koowee se Waarnemende Bemarkings- & Publisiteitsbestuurder, waar kykNET nog betrokke is by vanjaar se Aardklop, sodat feesgangers hul bywoningsgeleenthede kan beplan.
Naomi Meyer2012-09-26On Saturday, 22 September the Open Book Festival had a distinctly international flavour: due to the international visitors and due to the weather ...