Feeste

Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad

US Woordfees 2013: Nicki Spies oor die eintlike storie van seks

Henry Cloete, Nicki Spies 2013-02-07 "Ek was aanvanklik nogal bekommerd oor hoe die boek ontvang sou word, veral omdat ek moeilike kwessies soos seks, genderrolle, geslagsgelykheid en geloof bespreek."

UKZN Kinderboekfees, 27–28 FEBRUARIE 2013

2013-02-07 "Jou skool word vriendelik uitgenooi na die Universiteit van KwaZulu-Natal se Kinderboekfees wat, in samewerking met die ATKV en LAPA-uitgewers, op 27 en 28 Februarie op die Pietermaritzburg-kampus gaan plaasvind."

Suidoosterfees 2013: The Orange Earth

Emma Kotze 2013-02-05 "Johnny Adams word gedurende die apartheidsjare daarvan beskuldig dat hy ’n bom geplant het wat ’n jong blanke dogtertjie se lewe geëis het."

Pitkos uit die Barakat

Chrizane Geldenhuys, Adrian "Diff" van Wyk 2013-02-05 Barakat is die Arabiese naam vir ’n seëning. “Dis gewoonlik ’n kospakkie wat iemand vir jou na ’n groot feesviering gee, met padkos om huis toe te vat.

Bidsprinkaan roep digte teks tot lewe

Haddad Viljoen 2013-02-05 "Die kyker word dan meegevoer na die land van Heitsi-Eibib, van die goeie god Tsui-Goab en die bose Gaunab, die bidsprinkaan en die stapels klippe wat die verloop van die geslagte en reisigers uitbeeld."

US Woordfees 2013: Die einde van die wêreld ...

Henry Cloete, Johannes Bertus de Villiers 2013-02-04 "Die goeie wetenskap wys ons op ’n paar veel ernstiger bedreigings wat nog, onafhanklik van enige datum, anderkant die horison wag."

Die laaste karretjiegraf

Emma Kotze, Renata Redelinghuys 2013-02-04 "Dié toneelstuk handel nie soseer oor die hopeloosheid van die karretjiemense nie, maar eerder oor die hartseer gevolge van verkeerde keuses."

Feeswoord: US Woordfees se blog

Stephanie Nieuwoudt 2013-02-01 Stephanie Nieuwoudt skryf in die blog Feeswoord oor die US Woordfees.

Fugard Festival at Booktown Richmond

Darryl David 2013-01-31 Booktown Richmond is now proud to announce that the 2013 Fugard Festival will be held from 23  to 26 May 2013, in conjunction with the JM Coetzee and Nobel Laureates Festival, in Booktown Richmond.

The Orange Earth: "Small's identity as an intellectual shines through the script ..."

Henry Cloete, Matthew Wild 2013-01-29 "So in our production we have inserted a fictional version of Small himself; the production concentrates on exploring the struggles of an author who uses words and ideas as a means of resistance, not bombs ..."

Om gedigte musiek te laat word

Ben Ludik, Naomi Meyer 2013-01-29 Gedigte is klaar musiek, maar by hierdie Woordfeesitem kan mense dit kom luister en beleef. Ben Ludik vertel.

US Woordfees se musiekfees "uniek en vars"

Henry Cloete, Bertie Coetzee 2013-01-28 "Die mikpunt vir ons, die Woordfees en Sanlam is dus om iets vir almal te hê, maar die iets moet iets nuuts wees."

Gereg-geveg by die US Woordfees

2013-01-28 Maak reg vir die geveg! 13 Restautante se spys slaan vanjaar vuis. Gaan eet by die restaurante, stem en wen!

US Woordfees-pieknieks by Neethlingshof

2013-01-28 US Woordfees-pieknieks by Neethlingshof

US Woordfees Pendeldiens

2013-01-28 Parkeer jou motor by Hoërskool Stellenbosch vir R5 en maak gebruik van die Woordfees pendeldiens!

US Woordfees-kaart

2013-01-28 Klik hier vir die US Woordfees-kaart.

Bidsprinkaan: Van die boek tot die verhoog

Janice Honeyman 2013-01-25 "As gevolg van die aard van die roman vereis dit van Honeyman en haar geselskap om veral te skaaf aan die karakterisering van die derdepersoonverteller, aangesien dit juis in hierdie element van die roman is dat ’n groot deel van die narratief van die verhaal lê."

X+Y: "Die jong akteurs is vreesloos"

Henry Cloete, Hugo Theart 2013-01-25 "Die definisies is maar net ’n basiese beginpunt – die interaksie tussen die generasies is wat meer hier ter sprake is."

Kiekies: ABSA KKNK 2013 Programbekendstelling

Naomi Bruwer 2013-01-24 Die ABSA KKNK word vanjaar vir die 19de keer van Vrydag, 29 Maart tot Saterdag, 6 April 2013 op Oudtshoorn aangebied.

The Three Little Pigs skree oor 'n samelewing se immoraliteit

Emma Kotze 2013-01-24 "The Three Little Pigs getuig van noukeurige navorsing in beide inhoud en die vertolking. Dié produksie slaag daarin om skreeusnaaks te wees terwyl dit ernstige vrae vra oor die morele oortuigings van ons samelewing."
Top