Feeste
Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad
Articles about festivals in South Africa and abroad
2Pianists beloof 'n onvergeetlike ervaring by die US Woordfees
2013-02-25 "Feesgangers kan uitsien na ’n kragtige tweeklavier-uitvoering deur die TwoPianists-duo, Nina Schumann en Luis Magalhães. Die konsert vind plaas in die Endlersaal op Saterdag 2 Maart om 20h00."Duisende rande op die spel in derde Dagbreek Maties Straatmyl
2013-02-25 Duisende rande se prysgeld is op die spel in die derde Dagbreek Maties Straatmyl wat in samewerking met Maties Atletiek tydens die Namaqua Straatmylfees aangebied word. Die Straatmyl vorm deel van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch Woordfees.Solopsis V: 'n uitstalling deur Wim Botha
2013-02-25 Die US Woordfees in samewerking met die Sasol Kunsmuseum en Stevenson bied aan: Solopsis V - 'n uitstalling deur Wim BothaFoto's: US Woordfees open argiefuitstalling
2013-02-22 Op die vooraand van die 14de US Woordfees, is 'n argiefuitstalling wat die Woordfees se geskiedenis weerspieël in die Universiteit Stellenbosch se Argief geopen.Stellenbosch estates blend Word & Wine during 2013 Woordfees
2013-02-21 The Simonsberg Wine Route Market Day starts at 10am and entry is FREE. The Vine Hopper will provide a shuttle service to and from Stellenbosch on the day.[tussen hemel en aarde] en Koos se Kytie
2013-02-20 "daar is meer poësie in die sneeuvlokkieas in die letterkunde en baie meer poësie
in die miskruier in die toktokkie
in die meteorologie en entomologie ..."
