2013-02-12Moleskine is ‘n Italiaanse reeks hoë kwaliteit notaboeke en sketsboeke wat vervaardig word in Milan. Kunstenaars het tekeninge, voorbereidende sketse en proto-tipes gemaak. Die gekose tema was “Introspeksie”.
2013-02-12Na aanleiding van die suksesvolle Leonard Cohen Altaarstuk-uitstalling, kureer Gordon Froud ’n nuwe groepuitstalling gebaseer op die lewe en lirieke van Tom Waits.
2013-02-12Die meeste van Gutter se werk word gewy aan 'n ??toenemend wyer begrip en interpretasie van die idee van ons daaglikse bestaan op die randjie van gevaar.
2013-02-12Vanitas 2013 poog om hierdie ou-wêreldse tema in hedendaagse Suid-Afrikaanse skilderkuns raak te sien, met 'n lys van gevestigde en belowende kontemporêre skilders op die uitstalling.
2013-02-12Die wenner van die 2009 ABSA l’Atelier, Stephen Rosin, sal sy ABSA KKNK debuut by hierdie jaar se fees maak met ‘n solo-uitstalling met die prikkelende titel “Silence is Golden: Political Language, Euphemism and Bullsh#t”.
Gerdus Senekal, Carel Taljaard2013-02-12"Adam Tas voel dat die taal nie bedreig word nie, maar wel ’n verandering ondergaan. Soos by enige ander taal vind daar gereeld ontwikkeling plaas, en eerder as om te sê Afrikaans is bedreig, glo ons dat Afrikaans ’n groeiende taal is."
Fiona van Kerwel, Elzette Steenkamp2013-02-12"Die Woorde Open Wêrelde-jaarprojek van die US Woordfees, wat reeds sedert Oktober 2003 aangebied word, is een van die Universiteit Stellenbosch se grootste skooluitreikprogramme, met ’n wye reeks projek-aksies."
Chrizane Geldenhuys, Stef Bos2013-02-11Die laatste jare het baie mense gedink daar’s geld te verdien in Afrikaanse musiek en dit het ’n ongelooflike hoeveelheid aan swak musiek die lig laat sien.
Henry Cloete2013-02-08"Uiteraard moes dit ook stukke wees wat redelik vinnig kan in en uit trek, sodat ons gehoor nie te lank sit en wag en dan vaak word nie."
Henry Cloete, Albert du Plessis, Anton Goosen2013-02-08"Die Voëlvry-beweging het veral etlike jare later grootliks protes gedoen met ’n rock ’n roll-baadjie aan. Teen die tyd van die Zoid-generasie het sy, Jan Blohm, Gian Groen, Fokofpolisiekar et al dit volwaardig gedoen."
Albert Maritz2013-02-08Die bekroonde Albert Maritz, in 2012 Fleur de Cap se wenner vir beste regie, bring vanjaar drie kraakvars produksies na die Stellenbosch Woordfees. Emma Kotze voer met hom ’n gesprek oor die opwinding en uitdagings van die kunste.