Feeste
Artikels oor feeste in Suid-Afrika en in die buiteland
Articles about festivals in South Africa and abroad
Articles about festivals in South Africa and abroad
2013 Feesprogram: NB-fees
2013-01-21 As jy ’n boekliefhebber is, maak seker dat jy nie die NB-fees by hierdie jaar se US Woordfees mis nie.2013 Feesprogram: WOW fees
2013-01-21 Die WOW (Woorde Open Wêrelde) projek, die US Woordfees se bemagtigingsprojek wat in 2013 tien jaar oud is, het in 2012 alleen die lewens van meer as 162 000 mense in sewe provinsies verryk, veral met die reuse nasionale WOW Spelfees.Fugard @ The Fugard
2013-01-15 The Fugard Theatre is one of the venues of this year’s Suidoosterfees. Naomi Meyer asked Daniel Galloway, General Manager of The Fugard, about their involvement with the festival - and about a groundbreaking play taking place at the theatre this year.Stellenbosch Wynfees 2013
2013-01-15 "Die 2013 Stellenbosch Wynfees beloof ’n keurspel van uiteenlopende wyn-ervarings vir geesdriftiges en wyngroentjies asook die meer ernstige wynkenners, insluitende ’n gala-geleentheid vir liefdadigheid, ’n liplekker tiendag-promosie by die meeste van die gebied se bekroonde restaurante, spesiale kultivar-aande, en prettige wyntoere."Rock the River 2012/2013
2013-01-09 Daar was nie eintlik 'n rivier op die Savannah-plaas buite Wellington nie, maar (en ek laat myself hierdie een cliché toe) RTR 2012/2013 het gerock.LitNet laat jou woorde leef by die Woordfees
2013-01-09 Skryf jy graag lirieke? Kom leer by LitNet se Sanlam Sing 'it liriekskryfwerkswinkel by legendes Anton Goosen en Valiant Swart hoe dit gedoen word. Daarna gesels Anton, Kerneels Breytenbach en Albert du Plessis oor die ontwikkelinge in die plaaslike musieklandskap – Alles van Anton tot Die Antwoord!Suidoosterfees 2013
2013-01-08Die Suidoosterfees waai die Kaap die tiende keer binne vanjaar – vanaf 29 Januarie tot 3 Februarie. Naomi Meyer het vir Niël le Roux, die uitvoerende hoof, oor 2013 se fees uitgevra.
