Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
There is no us: A reader’s impression of Eye brother horn by Bridget Pitt
2023-05-18"It is impossible to skim through Bridget Pitt’s brilliantly crafted and meticulously researched historical novel, which relates its story from 1862 to July 1879. Eye brother horn is like a rip current by which the reader is swept into an inescapable historical reality."
Wie skrik vir Wortel Wolf? deur Leon-Ben Lamprecht: ’n lesersindruk
2023-05-17"Wat hierdie boek laat uitstaan bo ander, is die humor. En daar is humor vir beide grootmense en kinders."
Eye brother horn by Bridget Pitt: A review
2023-05-16"The strength of Pitt’s writing is her rare ability to repudiate without judgement or condemnation. Her arguments, worn with artistic lightness, go beyond mere politicising."
Know my name deur Refiloe Moahloli: ’n lesersindruk
2023-05-16"Ons het hier te doen met ’n Suid-Afrikaanse Tswana-gesin: die streng ma wat met ’n ferm, liefdevolle hand regeer, die onbekommerde, sokkermal pa en die loskop seun wat moeiteloos deur die lewe gaan maar nogtans links en regs pryse inpalm."
Twitter dawn deur Joe Kitchen: ’n resensie
2023-05-15"Kan die mens, gevang in die web van plesier wat hy self gespin het, ooit gelukkig en tevrede wees? Joe Kitchen se distopie plaas die dilemma in ’n neutedop."
Apartheid’s Stalingrad by Rory Riordan: a book review
2023-05-10"When I received the book for review, my first reaction was, 'It’s far too long'. However, once I started reading, I struggled to put it down."
’n Ahistoriese soeke na engele
2023-05-09"Engele is ouer as die Christendom. Lank voordat teoloë die triniteitsleer gekonsepsualiseer het, was stories oor engele al in die omloop."
The veil of Maya by Chantal Stewart: a review
2023-05-09"The author takes us from academia in Cape Town to the traditional areas of Lubombo in Eswatini. She mirrors the theme of different realities in pitting Lena’s Western methods of investigative medicine against the traditional stories and beliefs of the Swati."
VivA gebruik kortverhale om talent te slyp
2023-05-04"Kortverhaalskrywers het ’n platform nodig. Al bestaan die bundels net uit vyf kortverhale, gee dit die skrywers moed om aan te hou skryf, en vestig hul name in leserskringe."
Skryf ChatGPT deesdae dooie mense se boeke?
2023-05-03"Die vrae wat sedert my vrou se opmerking by my spook, is: Hoekom lees ek boeke deur skrywers (meestal onbekend) wat ’n heelal – ongeag of dit Ludlum, Tom Clancy, Vince Flynn, ensovoorts is – aan die lewe probeer hou, lank nadat die skepper dood is?"
Die kerk met die verkeerde baas deur Gerhard Mahne: ’n lesersindruk
2023-05-02"As jy op hoogte wil kom van die vernietigende invloed van die tydsgees en kulture, wat gedurig verander, op kerke, is hierdie boek ’n moet-lees. Dit is geskryf vir die man op straat, die gewone lidmaat in enige kerk."
Die kapokdokter deur François Loots: ’n resensie
2023-05-02"Barry sou homself nie trans kon genoem het nie, want hy had nie daardie keuse, of selfs woordeskat nie. Ons kan egter deur hierdie lens na hom terugkyk en sê trans mense word aanhoudend verwond met dit wat die cis mensdom wil hê hulle moet wees."
I did not die by Tebello Mzamo: a book review
2023-04-26"Mzamo deftly and movingly sketches the precarious conditions of life; we see in the emotional torsions of this novel’s characters how life plays out for those who extract wealth but don’t benefit from it."
Daar is méér deur Daniël Louw, ’n lesersindruk
2023-04-25"Hoe beïnvloed dit ’n antropologie wat cogito, ergo sum verskuif na: Ek word gedigitaliseer, daarom is ek? Homo religionis word nou gestruktureer deur Homo digitalis. Maar daar is meer aan die bod as net dit."
Cut to the chase deur Janet van Eeden: ’n goeie wegspringboek vir jong draaiboekskrywers
2023-04-25"Cut to the chase is ’n belangrike bydrae tot die akademiese veld van draaiboekskryf omdat dit vanuit ’n Suid-Afrikaanse oogpunt geskryf is."
Om by die KhoiSan te kan leer, ’n lesersindruk van First people deur Andrew Smith
2023-04-25"Elke nuwe generasie sal die geleentheid hê om met nuwe, verbeterde tegnologie en insigte te kan werk om sodoende meer ván, maar ook bý, die Khoisan te kan leer."
The man who shook mountains by Lesley Mofokeng: a book review
2023-04-19"If anything, the book carries the pain it narrates with graceful eloquence, even though, by necessity of our state’s disrepair, its tone is often tinged with melancholy."
Kanaän deur Barend Vos: ’n boekresensie
2023-04-17"In hierdie boek daag Vos die leser uit om dieper as die oppervlak te kyk. Die hart van hierdie boek is die verhaal van gewone mense met hulle eie drome, twyfel en begeertes."
Searching for Papa’s secrets in Hitler’s Berlin by Egonne Roth: a book review
2023-04-11"An intriguing and at times mesmerizing account and one that bears re-reading."
Silwerwit in die soontoe deur Imke van Heerden (saam met Anil Bas en Etienne van Heerden): ’n resensie
2023-04-06"Imke van Heerden se debuutdigbundel, Silwerwit in die soontoe, is ’n merkwaardige voorbeeld van hoe mens en masjien saam kan skep in die wêreld van poësie."
