PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Ludo het sy nering gevind: Kry vir jou deur Francois Bloemhof

Malene Breytenbach Resensies 2022-03-09

"Dit lees lekker en is vol allerhande wyshede, navorsing oor die verlede, pittighede en lagwekkende gebeure. Dit is ’n speurverhaal sonder polisiebetrokkenheid en grusaamheid."

Eerste slukkie: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2022-03-08

"My hart breek. Bart kyk vir my in die truspieëltjie. Al my kindervrese is terug. Hoe gaan ek my en die seuns beskerm? Bart het geen selfbeheersing nie."

Gourmetkok en troostannie: Sally Andrew se tannie Maria kook weer in The milktart murders

Anschen Conradie Resensies 2022-03-08

"Die ontrafeling van die moordraaisels was baie oorspronklik; dis ’n lekkerte vir enige boekliefhebber as ’n biblioteek vol boeke deel van die leesgenot uitmaak."

It will shock, upset and educate, a review of Guns and needles by Clinton van der Berg

Andrew Breetzke Books and writers 2022-03-01

"While newspaper articles have often provided superficial reports on high-profile doping cases, Van der Berg provides detailed information that readers will find interesting and in some cases alarming."

Philip de Vos en Piet Grobler gesels oor Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes

Izak de Vries, Philip de Vos, Piet Grobler Skrywersonderhoude 2022-02-24

Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes is ’n bundel versies deur Philip de Vos met tekeninge deur Piet Grobler. Izak de Vries het met albei gesels.

Booker winner included in Folio Prize shortlist

LitNet Books and writers 2022-02-11

The promise, Damon Galgut’s 2021 Booker Prize winning novel, has been included in the shortlist for the Rathbones Folio Prize.

Persverklaring: LAPA en Penguin se boeke vir die maand van liefde

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2022-02-11

"Penguin Random House en LAPA se harte is vol liefde oor al die titels wat hierdie maand van die liefde verskyn. Ons hoop julle geniet dit ook!"

Fresh off the press: Spoilt ballots by Matthew Blackman and Nick Dall

LitNet Books and writers 2022-02-08

Spoilt ballots is as much about the people who voted in some of our most decisive elections as it is about those who didn’t get to make their mark.

Mission of malice: My exodus from KwaSizabantu deur Erika Bornman: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2022-02-03

"Die boek strek egter ook veel verder as die skrywer se persoonlike ervaringe en dokumenteer onder meer haar pogings om die beweerde menseregtevergrype by die sendingstasie aan te spreek. In die proses is daar getuienisse versamel, en voormalige inwoners getuig ook van ander skokkende beweringe, soos maagdelikheidstoetsing waaraan van die Zoeloesprekende jongmense onderwerp was, asook aanrandings."

Persverklaring: Terug skool toe met LAPA en Penguin

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2022-01-18

"Ons hoop almal van julle het ’n heerlike blaaskans gehad en dat die nuwe jaar minder drama en meer boeke sal bring; minder pandemies en meer stories."

25 trappe na benede, ’n onderhoud met Madelein Rust

Madelein Rust, Izak de Vries Skrywersonderhoude 2021-12-22

"Sonder dat sy bewus is daarvan, span sy in wat sy desnoods deur die jare moes aanleer om haar emosionele en fisieke welstand te verseker – ’n vermoë om mense se liggaamstaal sowel as mikro- en makrogesigsuitdrukkings te interpreteer. Mense wat vir lank aan fisieke en emosionele geweld onderwerp word, word dikwels meesters van interpretasie."

Elsa Winckler, iemand wat lief is vir die liefde

Elsa Winckler, Izak de Vries Skrywersonderhoude 2021-12-22

"Die agape-liefde sou ek sê kom eers later, lank na eros. Eros is die eerste vonk, die deel waaroor ek so graag skryf, en dis belangrik."

Full particulars podcast: Orality and the novel, Zakes Mda’s The Wayfarers' Hymns

David Attwell, Zakes Mda Books and writers 2021-12-09

In this, the fifth episode of his monthly podcast series, David Attwell talks to Zakes Mda about his latest, and possibly his last, novel. 

Satisfying, like a spicy curry roti: The Tearoom by Gretchen Haley

Joanne Hichens Books and writers 2021-12-07

"This is a simple tale of a love-struck man, wanting out from what has become a tedious and unfulfilling life. In essence, it is a tragicomedy, a fated love story, a fable of our times, in which Tubby Reddy is himself complicit."

Karnivoor of veganis? Hier word vir jou ’n vuur aan die brand gesteek.

Anne-Marie Burger Lesersindrukke 2021-11-29

"Vis, vleis, hoender, blomkool en sjokolade – Mynie speel met vuur steek grense aan die brand en kry onwaarskynlike persoonlikhede, kulture en mense van alle kleure en voorkeure bymekaar."

’n Klein bietjie magic, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers

Estelle Kruger Lesersindrukke 2021-11-26

"Die verhaal handel uiteindelik oor Janke se ontwikkelende vriendskap met Stefan, wat belangstel in en kennis het aangaande sterre – hy wil ’n sterrekundige word. Hy en Adriaan en hulle pa woon in McDougallsbaai en gee vroeg in die verhaal te kenne dat hulle ’n ruimteskip gesien het en dit geheim hou."

Die draaktemmer en die toekoms, ’n resensie van Thinking the future en Future-proof yourself

Anke Theron Resensies 2021-11-24

"Die twee boeke wat ek bespreek is die moeite werd om te lees, omdat dit insig bied in hoe om oor die toekoms te dink en jou nie dood te bekommer oor dinge wat buite jou beheer is nie."

Fanie Viljoen inspireer met Wêreld van wolwe: tweede asem

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2021-11-23

"Dit was ongelooflik lekker om vir ’n slag ’n fantasieboek in Afrikaans te kon lees wat nie ’n vertaling was van ’n oorspronklike Engelse roman nie. Daar is ’n groot leemte in die fantasiegenre in Afrikaans wat Viljoen met sy reeks vul."

Selfs Job sou empatie hê met die rateltaaie Ethienne Reynecke

Izak de Vries Lesersindrukke 2021-11-23

"Rateltaai is egter nie juis ’n boek oor rugby of gevegskuns nie. Enige een wat belangstel in ’n storie van ’n man wat skynbaar alles teen hom gehad het en steeds kon opstaan, sal hierdie boek geniet. Ek het."

Stil vloei die Komati deur Elize Parker: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-11-17

"Die storie bly regdeur vloeiend en mens raak nooit verveeld nie – dit is wat die boek so ’n aangename ervaring maak."

Top