Andie Miller, Leon de Kock2010-04-06Leon de Kock’s new collection of poems, Bodyhood, has just been released by Umuzi. The poems in this collection open widely to the inside while looking outwards at the connecting points of body and being. Andie Miller, the author of Slow ...
Suzanne Potgieter2010-03-23Op die buiteblad van Karoonag en ander verhale word Deon Meyer beskryf as “die gewildste spanningsverhaalskrywer in Afrikaans.
Martie Retief-Meiring, LitNet2010-03-18’n "Chickenshit-versameling" noem Rian Malan sy 27 essays in die boek. Synde die beste wat hy uit sy werk kon saamstel vir die versameling.
Hennie van DeventerAcademic research2010-03-18Briewe uit Brittanje Skrywer: Rhynie Greeff ISBN: 9781770220768 Prys: R159,95 Uitgewer: Zebra Press “Liewe mense van my land …” Klokslag elke maand kom ’n brief met ’n bekende stempel – die moeite werd om, by wyse van spreke, daarvoor die posman by die tuinhekkie te gaan inwag. Eendag daag ’n hele boks vol briewe […]
Ampie Coetzee2010-03-16Versindaba 2009 is ’n keur van die gedigte van genooide digters van wie die meeste verlede jaar aan die poësievoorlesings van die 5de Versindaba op Stellenbosch deelgeneem het.
2010-03-16In my kindertyd, selfs later as tienderjarige, was die vaal sementolifant op ons familieplaas buite Ladismith in die Klein Karoo ’n sentrale karakter in my verbeeldingswêreld.
Joan Hambidge2010-03-08’n Paar dekades gelede was dit hoogmode in Engels-departemente om ’n jong student ’n gedig te gee sonder die naam van die digter.