Marius Crous2009-07-22In die onderhoud wat hy met homself gevoer het op LitNet (2 Julie 2009), merk Jaco Fouché op dat hy oor “randfigure” skryf en versot is op “die underdog”. Wat betref die titel van die bundel onder bespreking, merk hy in die onderhoud op: "Dit maak my raadop om ...
Hendrik-Jan de Wit2009-07-20Een roman van Coetzee is een feest om te lezen. Alles klopt. Ook de nieuwe roman Zomertijd (Summertime) is zo'n boek waarin alles met alles samenhangt en waar ieder zijn eigen verhaal uit haalt. Coetzee situeert het verhaal na de dood van ...
"'n Beskeie mens wat weinig het om beskeie oor te wees. Want hy is een van die mees bekroonde skrywers in Afrikaans, met 'n stuk of agtien bekronings vir bykans al die genres wat hy beoefen, in 'n stuk of dertig boeke, van romans tot kortverhale tot jeugromans tot dramas vir die verhoog, die radio, televisie en vir film."
2009-07-13Ek wil net graag daarop wys dat Verbode Drif se eerste uitgawe alreeds in 2006 verskyn het. Dit is dus nie ’n splinternuwe boek soos die skrywer van die resensie beweer nie.
LitNet2009-07-01 Jy is iemand wat die lewe geniet – wyn, gholf, middagetes by Umami, gesels en kuier. Wat put jy uit die skryfproses, of “boekmaak” soos Etienne van Heerden sê? Ek hou van Etienne van Heerden se beskrywing, want ek ...
Malene Breytenbach2009-06-24Soos die titel van die boek aandui, kom Klara ook uiteindelik op die punt waar sy die geluk wat haar ontwyk het, kan aangryp.
Cari Coetzee2009-06-09Die ses-en-twintigjarige Maxermanus ly aan obsessief-kompulsiewe steuring en is by Strubenshof Privaat Hospitaal aangestel as portier. Ná die dood van sy pa, presies sewe jaar na sy ma se afsterwe, het Max neuroties oor vuilheid geword en al meer sy hande begin was
LitNet2009-06-05Wat 'n plesier - ons het boekeblaaie in Huisgenoot!Soveel nuwe boeke verskyn elke jaar dat selfs mense wat dan en wan by 'n groot stadsboekwinkel gaan inloer, nie meer kan tred hou nie. Daarom maak ons in die tweede Huisgenoot van elke maand ...
Marius Crous2009-06-03De Lange se bundel word in agt afdelings verdeel: Hiermaals; Bedrieglike paradyse; Naspele & voortvlugte; Ars poetica; Die handgrepe van hartstog; Die meervoud van verdriet; Wat sag is; Memento mori.
Herman Wiid2009-06-02Met storieprospekteerder Irma Joubert se verbeelding skort daar niks. Haar jongste fiktiewe skat, Verbode Drif, straal die kontrasterende ideologiese wêrelde van Afrikaners en Jode uit, verweef taal en godsdiens vernuftig, en wys dat ’n onwrikbare geloof in liefde enige probleem die hoof kán bied.
2009-06-02Die bui is moerig, beangs en verward. Vianne gaan deur ’n krisis, hoofsaaklik weens haar frustrasie veroorsaak deur die onvermoë om haar senutoestand en fragiele geestesgesondheid te verstaan.