Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Die Afrikaanse poësie se nuutste rockster verskyn met sterk debuut
2009-01-22 Loftus Marais se debuutbundel, Staan in die algemeen nader aan vensters, oorrompel die leser met sy verskeidenheid en beweeglikheid.'n Aanvulling tot religieuse poësie in Afrikaans: Rosa Smit se Die begeleiding van duiwe
2009-01-13 Snaartjie Windvogel het in Etienne van Heerden se roman In stede van die liefde ’n besondere verhouding met duiwe gehad.Etienne Leroux se Die 18-44-trilogie bied veelvlakkige waarde
2009-01-08 Etienne Leroux is een van die reuse van die Afrikaanse letterkunde. Saam met Jan Rabie en André Brink het hy vanaf die vyftigerjare van die vorige eeu vernuwing gebring in die Afrikaanse prosa en dit op ’n internasionale peil geplaas soos aangedui deur die sukses wat vertalings van sy werk behaal het.Kaburu: ’n Drama vir die verhoog
2008-12-19 Met die huidige gepubliseerde drama keer Opperman weer eens terug na daardie broeiende donkerte in sy kunstenaarspsige om dieselfde temas te ondersoek, maar op datum gebring na die kwessies van 2007Blaai deur die landskap van Provence met Marieta van der Vyver se Franse briewe
2008-12-18 In Junie 2004 beland ek tydens ? blitsbesoek aan Skotland in die geskiedkundige Edinburgh.Die boek van Ester, Malene
2008-12-17 Malene, Die teendeel is waar. Ek noem nêrens van die Ira se betrokkenheid by politieke toesmeerdery nie, niks van Ester en Samuel se "romanse" in Londen of haar reis na Beirut nie, asook bitter min van die internasionale sindikaat ...Afrikaanse skrywers oorheers Suid-Afrikaanse literêre toekennings
2008-12-12Afrikaanse skrywers het die Suid-Afrikaanse Literêre Toekennings (Sala) Maandagaand 8 Desember op Midrand op die vierde Sala-glansgeleentheid oorheers.
