Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Nuut by NB-Uitgewers
2010-09-01 Nuut by NB-Uitgewers dié Junie: Brouhaha, Radical middle: confessions of an accidental revolutionary, Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal , Net Sisi , Samoe(r)sa reis en ’n Vrou gaan dokter toe Klik op boekomslag en bestel ...Vier seisoene kind is lekker leesgenot
2010-08-31 Vier seisoene kind, die jongste roman uit die pen van Wilna Adriaanse, handel oor Cato, ’n karakter uit ’n vorige roman van haar, Met ander woorde. Dit is nou vyf jaar later en Cato keer as 29-jarige weduwee vanuit Londen terug na haar ...Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 4)
2010-08-19 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die derde aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 16. Ruth Prawer Jhabvala (1927–): “Parasites,” East into Upper East: Plain Tales from New York and New Delhi 17.Ruth Prawer Jhabvala (1927–): […]Oewerbestaan ’n soepel-gekonstrueerde en welbeleë debuut
2010-08-17"Hierdie gedigte weet dat poësie nie net ’n beskrywende instrument is nie, maar ’n lewende krag wat dinge kan laat gebeur: breek, skep, verander ..."
Nuut by NB-Uitgewers
2010-08-11 Nuut by NB-Uitgewers dié Augustus: Afstande, Die besoeker , Belladonna, Prima Donna , Wolfgang Amadeus Muis , Huisgenoot Bakboek en 60 Dae in die Suid-Soedan Klik op boekomslag en bestel hierdie boeke nou by Kalahari.net! ...Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 3)
2010-08-10 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 11. Eudora Welty (1909-2001): “First Love”, The Collected Short Stories. 12. Maeve Brennan (1916-1993): “The Servant’s Dance”, The Rose Garden: Short Stories. 13. Primo Levi (1919-1987): “The Juggler”, Moments of Reprieve 14. […]Foto's: Kaapstadse Boekebeurs 2010
2010-08-04LitNet was op 31 Julie en 1 Augustus by die Kaapstadse Boekebeurs om al die aksie op kamera vas te vang.
Marike langs die pad met haar tassie
2010-08-04 Met die eerste lees van Deborah Steinmair se roman het die titel my onwillekeurig laat dink aan Wayne Koestenbaum se Jackie Under My Skin – Interpreting An Icon (1995). Anders as in die geval van Jackie O word Marike de Klerk eintlik maar net onthou ...Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 2)
2010-08-03Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees.
5 Boeiende romans palm die 2010 M-Net Literêre Toekennings in
2010-08-02 Die M-Net Letterkunde Toekennings bring reeds vir byna twee dekades hulde aan die trefkrag van die Suid-Afrikaanse roman deur die bevordering van tuisgeskepte letterkunde in inheemse tale. Die Letterkunde Toekennings salueer plaaslike letterkunde ...Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 1)
2010-07-28My stuk “Ander weides, ander keuses” het ’n oorsig gebied van gay-bloemlesings uit die tweede helfte van die vorige eeu tot 2007 toe.
