Graad 6-wiskunde: Omtrek, oppervlakte en volume
2020-11-09Is jy in graad 6 en moet jy nou haastig jou wiskunde voor die eksamen hersien? Laai ’n gratis oefenvraestel af om jou te help. Klik ook op die skakel na die memo om dit gratis in PDF-formaat af te laai.
Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3
2020-10-29Is jy in graad 7 en moet jy jou Afrikaans nou blitsig onder die knie kry voor die eindeksamen? LitNet kan jou help met hierdie gratis oefenvraestelle en memorandums.
Modulêre wiskunde en musiek – Wat oorbly is dikwels al wat tel
2020-10-28"Ons stel in die besonder belang in hoe akkuraat klokke ingestem is, en die wyse waarop dit beoordeel word, hou verband met die afwykings/reswaardes itv frekwensie vanaf die bedoelde toonhoogte."
Graad 11: Trigonometrietoets en –memo
2020-10-22Is jy in graad 11 en wil jou driehoeksmeting voor die einde van die jaar bemeester? LitNet bied gratis hulp! Laai ’n oefenvraestel en -memo hier af.
Graad 6: Wiskunde – deling van heelgetalle
2020-10-19"Daar is 5 appels in ’n mandjie. Deel dit met 5 kinders sodat 1 appel in die mandjie oorbly." Wilhelm du Toit help jou, as graad 6-leerder, om hierdie kopkrapper en ander deelsomme onder die knie te kry. Laai ’n vraestel en memo gratis hier af.
Desimale breuke: Graad 6-wiskundevraestel en -memo
2020-10-14Is jy in graad 6 en wil jy bybly met jou wiskunde? Hierdie vraestel en memo kan jou help om desimale breuke te oefen. Laai dit gratis hier af.
Wiskunde met LitNet: Graad 9, faktorisering – verskil in vierkante
2020-10-08In hierdie video verduidelik Lee-Ann West vir graad 9-leerders van faktorisering.
Pascal se driehoek en L’Hôpital se reël
2020-10-07Lees Pieta van Deventer se bespreking van Pascal se driehoek en L’Hôpital se reël hier.
Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums
2020-10-02"Dikwels beskryf mense ’n geselligheid met die woorde: 'Dit was nou vir jou ’n fees!' Min mense besef egter hoe ’n belangrike rol feeste in die mens se lewe en in die samelewing speel." Jou graad 5-Afrikaans Huistaal-hersiening kan ook sommer ’n fees wees. Laai gratis vraestelle en memo’s hier af.
Graad 10 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books
2020-09-30Hier is ’n handige taal- en leesoefening en memo vir graad 10 Afrikaans Huistaal-leerders uit Best Books en Isabella Venish se Eksamenhulp-boek.
Graad 11 Huistaal: Taal- en leesoefening en memo met Best Books
2020-09-17Hier is ’n handige taal- en leesoefening en memo vir graad 11 Afrikaans Huistaal-leerders uit Best Books en Anita Voges se Eksamenhulp-boek.
Wiskunde met LitNet: Parallelogramme vir graad 10 (Deel 2)
2020-09-16In hierdie video brei Lee-Ann West verder uit op die eienskappe van die parallellogram.
Wiskunde met LitNet: Parallellogramme vir graad 10 (Deel 1)
2020-09-15In hierdie video verduidelik Lee-Ann West die eienskappe van die parallellogram vir graad 10-leerders.
Graad 12 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-09-08Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 12 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Aletha de Klerk se Eksamenhulp-boek.
Graad 6: Wiskunde – vermenigvuldig heelgetalle
2020-09-02Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle te vermenigvuldig? Hier is gratis hulp!
Graad 6: Wiskunde – aftrekking met heelgetalle
2020-08-27Is jy in graad 6? Wil jy oefen om heelgetalle af te trek? Hier is gratis hulp!
Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-27Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 11 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Marelize Swanepoel se Eksamenhulp-boek.
Wiskunde met LitNet-video: Bewerkings met desimale breuke vir graad sewe
2020-08-20In hierdie video maak Lee-Ann West graad sewe-leerders touwys met bewerkings van desimale breuke. Niemand hoef in hierdie inperkingstyd agter te bly nie! Laat Lee-Ann jou wys hoe om somme te doen.
Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books
2020-08-20Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 10 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Marelize Swanepoel se Eksamenhulp-boek.
Graad 8: Wiskunde – voorbereiding vir September-eksamen
2020-08-14Is jy in graad 8? Wil jy wiskunde voorberei vir die September-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.

