Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktorisering
2021-08-12Lee-Ann West verduidelik breuke en faktorisering vir graad neges. As sy dit verduidelik, is dit amper so maklik soos om ’n sny koek te eet!
Graad 7, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde
2021-08-05Is jy in graad 7 en moet jy nog jou eksamens van die tweede kwartaal skryf voordat julle met die derde kwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur Lee-Ann West opgestel is.
Graad 8, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde
2021-07-29Is jy in graad 8 en moet jy nog jou eksamens van die tweede kwartaal skryf voordat julle met die derde kwartaal se werk kan begin? Hersien jou werk met hierdie vraestelle wat deur Lee-Ann West opgestel is.
KABV-Afrikaansvraestel, graad 12: hersiening van die tweede kwartaal se werk
2021-07-28Is jy in graad 12 en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding!
IEB-Afrikaansvraestel, graad 10: hersiening van die tweede kwartaal se werk
2021-07-26Is jy in graad 10 en skryf jy hierdie week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Janie de Bruin wat jou kan help met jou voorbereiding!
IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk
2021-07-23Is jy in graad 9 en skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan help. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo wat jou kan help met jou voorbereiding!
Wiskunde met LitNet op YouTube
2021-07-23Skryf jy volgende week eksamen? LitNet kan jou help. Hier is ’n speellys van wiskundevideo’s op LitNet se YouTube-kanaal. Onthou om in te teken!
Graad 9: Wiskundevraestel en memo – kwartaal 1 en 2
2021-07-13Is jy in graad 9 en wil jy hersiening doen van kwartaal 1 en 2 se werk? Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memo om jou te help.
Graad 5: Wiskundevraestel en -memo – heelgetalle tot patrone
2021-06-24Waarom het die Smartie-lekkerny wiskundevraestelle uitgewerk? Om nog slimmer te word en beter te vaar in sy eksamen. Laai Wilhelm du Toit se oefenvraestel en memo vir graadvyfleerders hier af.
Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo
2021-06-24Eksamenvoorbereiding is kinderspeletjies! Laai Afrikaans Huistaaltoetse en -memoranda deur Eugene van der Westhuizen hier af.
Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo
2021-06-11Is jy in graad 8 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai Lee-Ann West se oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.
Wiskunde: graad 7, tweedekwartaal-vraestel en -memo
2021-06-01Is jy in graad 7 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai 'n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.
Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo
2021-05-16Is jy in graad 9 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakels en laai ’n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.
Wiskunde, graad 6: eerste kwartaal – vraestel en memo
2021-04-16In graad 6 werk leerders al met komplekse getalle en getalpatrone. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om Wiskunde in te oefen, want soos sport, word Wiskunde makliker hoe meer jy daaraan werk.
Wiskunde, graad 5: eerste kwartaal – vraestel en memo
2021-04-16In die eerste kwartaal van graad 5 word patrone ingeoefen en vasgelê in die Wiskundeklas. LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis help om getalle en getalpatrone makliker baas te raak.
Wiskunde, graad 4: eerste kwartaal – vraestel en memo
2021-04-16Wiskunde in graad 4 is ’n aanpassing, maar met LitNet se span kundiges kan die slimkop in jou huis getalle en getalpatrone oefen en dit makliker baasraak.
Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo
2021-04-08Is jou kind vanjaar in graad 2 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om in te kleur en te verf. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier onder af.
Wiskunde, graad 3: eerste kwartaal – vraestel en memo
2021-03-16Is jou kind vanjaar in graad 3 en wil jy graag seker maak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos om met klei te speel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hier af.
Wiskunde, graad 1: vraestel en memo
2021-03-10Is jou kind vanjaar in graad een en wil jy graag sekermaak sy het haar wiskunde vir die eerste kwartaal onder die knie? Saam met LitNet is wiskunde kinderspeletjies en soveel pret soos die bou van ’n sandkasteel. Laai ’n gratis oefenvraestel en memorandum hieronder af.
Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo
2021-02-16Is jy in graad 7 en draai jou kop aan die begin van nog ’n skooljaar wat deur die pandemie ontwrig word? Laat LitNet jou help om jou Tegnologiewerk baas te raak. Plaas jou skoolwerk in ’n wentelbaan van sukses. Laai hierdie oefenvraestel en -memo gratis af.

