Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)
2021-11-10Is jy in graad 10 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Moenie toelaat dat Wiskunde jou oorweldig nie! Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West.
Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)
2021-11-10Is jy in graad 5 en moet jy binnekort Wiskunde-eksamen skryf? Hoe meer jy oefen, hoe meer gaan jy van Wiskunde hou – later soveel soos van jou gunsteling-troeteldiere! Laai gratis oefenvraestelle deur Lee-Ann West hier af.
Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 2)
2021-11-10Is jy in graad 9 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Hier is nog ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West. Dit is vraestel nommer 2.
Wiskunde, graad 9: Vraestel en memorandum (November, vraestel 1)
2021-11-10Is jy in graad 9 en wil jy ’n Wiskundevraestel uitwerk om jou jaar se werk te hersien? Hier is ’n gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 4, vloeidiagramme
2021-11-10In hierdie video verduidelik Lee-Ann West vir graad 4’s insetwaarde, uitsetwaarde en die berekenings wat te doen het met vloeidiagramme. Laat dit soos musieknote oor jou vloei – en dan verstaan jy sommer jou eksamenwerk beter!
Wiskundeverrykingsartikel: Die momentvoortbringende funksie as voorbeeld van ’n genererende funksie
2021-10-27Wie was Daniel Bernoulli? Lees hierdie artikel om meer van sy Wiskundige ontdekkings uit te vind.
Graad 7, vierde kwartaal: Geografievraestel en -memo
2021-10-25Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geografievraestel van die jaar? Hierdie gratis vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou kan help met jou voorbereiding!
Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal
2021-10-25Is jy in graad 7 en skryf jy binnekort jou laaste Geskiedenisvraestel van die jaar? Hierdie vraestel, opgestel deur Jacques Horne, sal jou kan help met jou voorbereiding!
Wiskunde met LitNet-video: Graad 5, woordsomme
2021-10-25Is jy ’n graad 5-leerder wat binnekort eksamen skryf en wonder hoe om woordsomme aan te pak? Lee-Ann West verduidelik in hierdie video hoe mens mooi moet lees wat die vraag is, hoe om te bepaal wat jou getalsin is en hoe om dit dan op te los. Daar sal nog agterna tyd wees om in te kleur! Kyk hierdie video om jou lewe makliker te maak.
Graad 6: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en -memo, vierde kwartaal
2021-10-20Is jy in graad 6 en moet jy binnekort Afrikaans Huistaal-eksamen skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel wat kan help met jou hersiening. Skink ’n glasie limonade en oefen met hierdie vraestel om jou beste eksamenpunt nóg te behaal!
Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, statistiek, deel 2
2021-10-13In hierdie video verduidelik Lee-Ann West verder nadat sy in die eerste video oor die 5-getal-opsomming gepraat het. Nou praat sy oor getalverspreiding en hoe om data nog beter te verstaan.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, statistiek, deel 1
2021-10-12In hierdie video, deel 1 van 2, verduidelik Lee-Ann West datahantering en statistieke vir graad 11-leerders. Sy praat oor variasiewaarde, mediaan, omvang en verskil en hoe mens data kan ontleed.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 10, analitiese meetkunde, deel 2
2021-10-01In hierdie video, deel 2 van 2, verduidelik Lee-Ann West analitiese meetkunde vir graad 10-leerders.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 10, analitiese meetkunde, deel 1
2021-10-01In hierdie video, deel 1 van 2, verduidelik Lee-Ann West analitiese meetkunde vir graad 10-leerders.
Wiskundeverrykingsartikel: Gemiddelde
2021-09-28"Ons word van jongs af bekendgestel aan die begrip van 'die gemiddelde'. Het iemand al vir jou gevra om te verduidelik wat met 'die gemiddelde', of meer korrek, 'die rekenkundige gemiddelde' van ’n steekproef van getalle bedoel word?" Lees Pieta van Deventer se artikel om die antwoord uit te vind.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, gelykvormigheid
2021-09-23In hierdie video verduidelik Lee-Ann West gelykvormigheid vir graad 9-leerders.
Graad 5: Afrikaans Huistaal-oefenvraestel en memo vir die derde kwartaal
2021-09-08Is jy in graad vyf en moet jy binnekort Afrikaans Huistaal-toets skryf? Eugene van der Westhuizen het vraestelle opgestel wat kan help met jou hersiening. As jy dit aflaai, sal jy sien waarom een van die vraestelle jou lus gaan maak vir ’n vrugtedrankie.
Breuke: Graad 5-oefenvraestel en -memo
2021-08-24Is jy in graad 5 en besorg breuke jou hoofbrekens? Met hierdie gratis oefenvraestel en -memo deur Wilhelm du Toit is die werk sommer so soet soos snoephappies.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, hiperbool- en reguitlynfunksies
2021-08-23In hierdie video wys Lee-Ann West vir graad 11’s hoe om vraestelvrae rondom die hiperbool- en reguitlynfunksies te beantwoord.
Wiskunde met LitNet-video: Graad 11, eksponensiële grafieke
2021-08-12Lee-Ann West verduidelik vir eksponensiële grafieke vir graad 11-leerders.

