Afrikaans Eerste Addisionele Taal, graad 12: vraestel en memo
2022-03-10In graad 12 lê jou toekoms soos hierdie dagboek oop voor jou. Dit wag net vir jou om die volgende hoofstuk te skryf. Behaal sukses met die skryf van jou Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestel. Hier is ’n gratis oefenvraestel en memo deur Dewald Koen om jou met jou voorbereiding te help.
Wiskunde met LitNet, graad 9: ’n video oor eksponentwette
2022-03-02Is jy in graad 9? Hierdie video oor eksponentwette deur Lee-Ann West sal jou help dat jou kennis van Wiskunde eksponensieel toeneem.
Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die maal en deel van negatiewe heelgetalle
2022-02-24Moenie op die kredietkaart koop nie. Anders vermenigvuldig jou skuld. Kyk hierdie YouTube-video op LitNet se kanaal om te hoor hoe Lee-Ann West nog meer voorbeelde van maalsomme ten opsigte negatiewe heelgetalle aan graad 8-leerders verduidelik. Sy verduidelik ook deelsomme hiervan.
Wiskunde met LitNet, graad 8: ’n video oor die optel en aftrek van negatiewe heelgetalle
2022-02-24Dis koud in hierdie woud en dis op die oomblik -38 grade Celsius in die Suidpool. Kyk hierdie YouTube-video op LitNet se kanaal om te hoor hoe Lee-Ann West nog meer voorbeelde van negatiewe heelgetalle aan graad 8-leerders verduidelik.
Kuberkelder: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 9, Vraestel 1
2022-02-22Dewald Koen, voorheen Afrikaans-onderwyser by Kingswood College, deel ’n Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestel en -memo vir graad 9-leerders.
Graad 8: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-02-18’n Seekat se agt tentakels bestaan glo uit ses arms en twee bene. Is jy in graad 8 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die tentakels gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het ’n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.
Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-02-10Is jy in graad 2 en krap jy nog soms kop oor hoeveel voete daar in ’n paar is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Lee-Ann West se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou ... tone te ken.
Graad 6: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-02-03Is jy in graad 6 en krap jy nog soms kop oor hoeveel eiers daar in ’n halfdosyn is? Dan is hierdie gratis oefenvraestelle vir jou bedoel! Gebruik Wilhelm du Toit se vraestelle om jou eerste kwartaal se werk op die punte van jou vingers te ken.
Graad 4: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-02-03Is jy in graad 4 en is die eerste kwartaal se wiskunde sommer nou al vir jou moeilik? Jy hoef nie vir ’n klawerplant met vier blare en ’n gelukskoot te wag nie; gebruik LitNet se oefenvraestelle om jou te help. Hier is ’n vraestel en ’n memo deur Lee-Ann West wat jy gratis kan aflaai.
Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-01-21Al is jy in graad sewe, onthou jy sekerlik dat Sneeuwitjie sewe dwergies in die sprokie leer ken het. Onthou ook om jou Wiskunde sommer vroeg te begin oefen – met hierdie handige vraestel en memo wat deur Wilhelm du Toit opgestel is.
Graad 3: Wiskundevraestel en –memo, eerste kwartaal
2022-01-21Help jou graad 3-kind om al die Wiskunde-balle in die lug te hou met hierdie handige oefenvraestelle, opgestel deur Lee-Ann West. Die vraestelle is toegespits op die gedeelte van die werk waarmee die kinders nou besig is.
Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-01-21Bewerkstellig ’n aptyt by jou graad 1-kind vir Wiskunde, soveel as vir roomys – deur aan hierdie lekker vraestelle van Lee-Ann West te proe. In hierdie vraestelle word aandag gegee aan die werk waarmee die kinders nou, aan die begin van die jaar, besig is.
Graad 5: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal
2022-01-18Is jy in graad 5 en is vanjaar die jaar wat jy Wiskunde onder die knie gaan kry? LitNet kan help! Lee-Ann West het 'n vraestel en memo opgestel waarmee jy die splinternuwe werk kan oefen.
Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)
2021-12-14Moenie dat die Wiskunde jou uitvang nie! Wees soos Einstein en oefen met LitNet se hersieningsvraestelle. Hier is vir oulaas vraestelle vir graad 7-leerders, opgestel deur Lee-Ann West. Onthou sommer ook om dit volgende jaar te gebruik! En daar is baie ander vraestelle wat jy gratis van LitNet kan aflaai.
Graad 4: Wiskundevraestel en -memo (November)
2021-12-03Is jy in graad 4 en moet jy in hierdie laaste week van die kwartaal nog Wiskunde-eksamen skryf? Moenie moed verloor nie! Oefen jou kennis met Lee-Ann West se vraestel en memo.
Graad 11: Fisika-vraestel en -memo (vierde kwartaal)
2021-11-26Die laaste druppels van die jaar loop uit. Is jy in graad 11 en moet jy voorberei vir jou Fisika-eksamen? Luize Kroukamp se vraestel en memo kan help. Laai dit gratis hier af.
’n Klein bietjie magic, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers
2021-11-26"Die verhaal handel uiteindelik oor Janke se ontwikkelende vriendskap met Stefan, wat belangstel in en kennis het aangaande sterre – hy wil ’n sterrekundige word. Hy en Adriaan en hulle pa woon in McDougallsbaai en gee vroeg in die verhaal te kenne dat hulle ’n ruimteskip gesien het en dit geheim hou."
Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestel (vierde kwartaal)
2021-11-25Is jy in graad 4 en wil jy jou Afrikaans-eksamen vanjaar met 'n towerstaf aanraak en die eksamen met punte slaag wat almal se verbeelding aangryp? Hersien jou werk met Eugene van der Westhuizen se eindeksamenvraestel.
Op die maat van Maya, ’n lesersindruk met hulp aan taalonderwysers
2021-11-22"Die titel is meerduidig – dit kan handel oor musiekritme (maat), en ook oor Maya se vriende (maats)."
Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)
2021-11-18Is jy in graad 6 en kry jy nagmerries oor prismas en piramides? LitNet se gratis vraestelle kan daardie nagmerries nek omdraai! Laai Wilhelm du Toit se oefenvraestel en memo hier af en oefen daardie somme totdat jy dit regkry.

