Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – aanbieding oor DJ Opperman se gedig "Sproeireën"
2020-04-23Is jy in graad 12 en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Hierdie aanbieding is gemik op leerders wat die IEB-eksamen skryf. Die aantekeninge is deur Dewald Koen opgestel en sal leerders bystaan wat tuis studeer.
Graad 9: Ken jy die reëls van faktorisering?
2020-04-17Is jy in graad 9? Ken jy die reëls van faktorisering? Laai ’n gratis aanbieding, werkkaart en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.
Graad 8: Ken jy die reëls van algebra?
2020-04-16Is jy in graad agt? Ken jy die reëls van algebra? Laai ’n gratis aanbieding, werkkaart en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.
Graad 11 en 12: Afrikaans Huistaal (poësie) – literêre teorie in ’n neutedop
2020-04-15Is jy in graad elf of twaalf en neem jy Afrikaans Huistaal? Dewald Koen se aantekeninge is opgestel om jou as leerder in staat te stel om tuis selfstudie en hiersiening te doen.
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum
2020-04-07Is jy in matriek en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Oefen jou taalvaardighede met hierdie vraestel wat deur Dewald Koen opgestel is.
Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (taalkunde) – vraestel en memorandum
2020-04-07Is jy in matriek en neem jy Afrikaans Eerste Addisionele Taal? Oefen jou taalvaardighede met hierdie vraestel wat deur Dewald Koen opgestel is.
Graad 12: Riglyne vir die ontleding van voorgeskrewe prosa en poësie
2020-04-07Lees Dewald Koen se riglyne waarmee graad 12-leerders voorgeskrewe prosa en poësie kan ontleed.
Wiskunde met LitNet: graad 5 – tweesyferheelgetalle
2020-03-31In hierdie week se video behandel Lee-Ann West tweesyferheelgetalle vir graad 5-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om te kyk watter nuwe video's bygevoeg word!
Wiskunde met LitNet: graad 4 – maal en deel met driesyferheelgetalle
2020-03-31In hierdie week se video behandel Lee-Ann West driesyferheelgetalle vir graad 4-leerders. Teken in op LitNet se YouTube-kanaal om op hoogte te bly van nuwe video’s wat gereeld opgelaai word.
Woordeboek-oefening vir graad 10 Afrikaans Huistaal
2020-03-23Spesiaal vir graad 10 Afrikaans Huistaal-leerders: ’n Woordeboek-oefening en memo deur Henk Viljoen.
Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie
2020-03-17LitNet het vir Gerda Oosthuysen gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Liewer dood as uit die mode”. Laai die oefening en memo hier af.
Graad 12, Eerste Addisionele taal: Taaloefening en -antwoorde gegrond op Kobus Galloway se idiome-illustrasie
2020-03-16LitNet het vir Peet du Toit gevra om ’n taaloefening vir graad 12 Eerste Addisionele taal op te stel – gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Die kalf is in die put”. Laai die oefening en memo hier af.
Wiskunde-oefenvrae en -antwoorde vir graad 4 tot 6: hulp vir leerders en onderwysers
2020-03-12LitNet het Lee-Ann West gevra om wiskunde-oefeninge en -antwoorde gebaseer op Kobus Galloway se illustrasie van die idioom “Dit reën katte en honde” op te stel. Laai die oefenvrae en die memo gratis hier af.
Afrikaans Huistaal vir graad 12’s: Oefening en memo uit Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen
2020-03-04Spesiaal vir graad 12’s wat hersiening doen of voorberei vir die eksamen: ’n hersieningsoefening en memorandum uit Martlie Jordaan se oefenboek Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen.
Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal
2020-02-17Is jy graad 4 en wil jy die eerste kwartaal se werk onder die knie kry? Laai hierdie vraestel gratis af. Die memo is ook daarby.
Malcolm Swan se diagnostiese toets vir desimale breuke (graad 8-standaard)
2020-02-13Hierdie wiskundetoets kan deur onderwysers gebruik word om vas te stel wat hulle leerders se verstaan van wiskunde is, of deur leerders om self te kyk hoeveel hulle van wiskunde begryp. Die memo is ingesluit.
Algebraïese en transendentale getalle
2020-01-15"Hierdie artikel gaan in werklikheid oor vier transendentale getalle en hoe hierdie gedagtes almal saam in een verstommend eenvoudige vergelyking saamgevoeg word."
Verstaan die struktuur van wiskunde
2019-11-18Is jy ’n onderwyser of ’n leerder wat dors na kennis? Pieta van Deventer bied vir enigeen met 'n passie vir syfers ’n inleiding tot die basiese struktuur van wiskunde en hoe dit tot verdere klassifikasies en oplossings van wiskundige probleme kan lei.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 6, November)
2019-11-15Is jy in graad ses en het jy nodig om wiskunde te hersien? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum, wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, gratis hier af.
Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 7, November)
2019-11-14Is jy in graad sewe en besig om voor te berei vir jou Wiskunde-eksamen? Laai 'n gratis hersieningsvraestel en memorandum hier af.

