2014-07-09Die feespas sluit gratis toegang tot die feesterrein in, gratis gebruik van die pendeldiens en daar kan aansoek gedoen word vir kaartjies vir vertonings via die Aardklop-feeskantoor.
2014-07-02Die toneelprogram van die 17de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom spog met debuutproduksies wat groot in skaal en omvang is, sowel as gewilde trefferproduksies van ander feeste.
2014-07-02Van groot musiekkonserte en ’n splinternuwe komiese opera tot intieme konserte vorm deel van vanjaar se musiekaanbod by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees wat van 7 tot 11 Oktober in Potchefstroom aangebied word.
2013-12-12Aansoeke vir 2014 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom sluit Maandag 10 Februarie 2014. Dit geld produksies sowel as visuele kuns-aansoeke.
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-02"Ten spyte van die kleiner skaal en beperkte hulpmiddels is macbeth.slapeloos, met die kleure swart, wit, rooi en goud, ’n span top akteurs en projeksies van die sterrehemel en die klank van gebreekte glas, beslis geen vlietende teater nie."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-02"Land van skedels is ’n uitdagende dramatiese stuk wat gebruik maak van talle kontraste: lig en donkerte, lewe en dood, skedels en skaduwees, skuld en lyding, skuldenaars en slagoffer, hemelse stemme en ruwe aarde."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01"Oorsee is ’n skreeusnaakse en vlymskerp satire oor die toekomsblik van ’n groep wat saam moet staan ten einde te oorleef."
Rentia Bartlett-Mohl2013-10-01Na-aap, vertaal deur Arnold Blumer, met vervaardiging en regie onder leiding van Jaco Bruwer, en goed gespeel deur die jong akteur De Klerk Oelofse, is egter geensins bloot ’n na-aping van Kafka se verhaal nie.
2013-09-30Die produksie macbeth.slapeloos het skoonskip gemaak by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom deur altesaam vyf pryse te wen.
Naomi Bruwer2013-09-25Clover Aardklop is in volle swang. Die ATKV Boekoase is een van die plekke waar jy gratis kan kuier, met boekgesprekke en diskoers op die program.
2013-09-19AMEN vind binnekort by Aardklop plaas en gehore kan uitsien na vertolkings van onder andere die bekende "Magaliesburgse Aandlied", Mozart se "Laudate Dominum", "Bring Him Home" uit Les Misérables en selfs Madonna se "Like a Prayer".
Henry Cloete2013-09-18"Elke fotopaar het op een manier of meer ’n ooreenstemmende verhaal. Byvoorbeeld, Inge Beckmann is vernaam vir haar besonderse verhoogpersoonlikheid, nes Alice Cooper, en Francois van Coke wat dieselfde idee oordra as die een van Johnny Cash op sy bekende middelvinger-foto."
Marthinus Basson, Naomi Meyer2013-09-17Marthinus Basson het macbeth.slapeloos vir vanjaar se Clover Aardklop verwerk. Daar is bloed, 'n opstand, 'n verbrokkelende huwelik en 'n vrou wat slaapwandelend deur die kasteel se gange dwaal. Hy vertel vir Naomi Meyer van die produksie.
Réney Warrington2013-09-16Na-aap is ’n vertaling en verwerking van Franz Kafka se aangrypende "A Report to an Academy".Reney Warrington het gesels met regisseur Jaco Bouwer.
Kabous Meiring, Naomi Bruwer2013-09-12Die ATKV Boeke-oase by Clover Aardklop is daagliks oop van 09:00 tot 19:00 en alles wat daar aangebied word, is gratis. Naomi Bruwer het by Kabous Meiring uitgevind wat besoekers kan verwag.
Willie Strauss, Naomi Meyer2013-09-10Naomi Meyer het gaan uitvind wie Willie Strauss van Daar's 'n engel in my koskas is en nog gaan hoor omtrent sy vertoning vanjaar by die Clover Aardklop-kunstefees.
2013-09-05Vir die spesiale konsert by Clover Aardklop gaan Toni solo-liedjies asook duette sing. Saam met haar in die konsert is Steve Hofmeyr, Andriëtte Norman, Nádine, Elzabé Zietsman, Jan Blohm, Wynand & Chereé, Melissa van der Spuy en Anrika.
Réney Warrington2013-09-05A selection of Afrikaans short films made by the students of The South African School of Motion Picture and Live Performance (Afda) will be shown at the Clover Aardklop Festival. Reney Warrington asked Garth Holmes, co-founder and chairman of Afda, about the films and the industry.
Réney Warrington, Theo Kleynhans2013-09-04Clover Aardklop bied vanjaar 'n omvangryke kunsprogram, moontlik gemaak deur die ATKV. Kunskurator Theo Kleynhans gesels daaroor.