Clover Aardklop

Alle nuus en programinligting van die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees!

Foto's: Clover Aardklop 2012 se programbekendstelling

2012-07-26 Die programbekendstelling van die Clover Aardklop 2012 Nasionale Kunstefees het onlangs plaasgevind. Kyk hier na die foto's.

Art, food and something for the kids at the Clover Aardklop National Arts Festival

2012-07-26 At the 2012 Clover Aardklop National Arts Festival the visual arts programme focuses on photography as a medium.

Wide variety of music at Clover Aardklop National Arts Festival

2012-07-26 The Clover Aardklop National Arts Festival’s programme offers a wide variety of music – from huge concerts to intimate classical performances.

Hulde aan groot geeste en opwindende jongelinge in toneelprogram by Clover Aardklop

2012-07-26 By die 15de Clover Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom word daar vanjaar hulde gebring aan groot teatergeeste, terwyl opwindende jong talent ook ten toon gestel gaan word.

Kuns, kos en iets vir die kinders by 2012 se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees

2012-07-26 Met vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se visuele kuns-program tree fotografie sterk na vore.

Clover Aardklop National Arts Festival celebrates the theatre greats

2012-07-26 The 15th Clover Aardklop National Arts Festival in Potchefstroom pays tribute to theatre greats, while exciting young talent will also be showcased.

Clover Aardklop 2012 – program

2012-07-26 Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.

Van deuntjies tot klassieke musiek by vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees

2012-07-26 Die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees se program bied ’n wye verskeidenheid musiek – van groot konserte tot intieme klassieke musiekuitvoerings.

N is vir Neurose: ’n swart komedie oor die sogenoemde "quarter-life crisis"

Naomi Meyer, Roeline Daneel 2012-02-29 N is vir Neurose is ’n swart komedie wat vanjaar by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees te sien is. Dit het by die Woordfees gedebuteer.
Top