Clover Aardklop

Alle nuus en programinligting van die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees!

"You can't go home again" – Mylne se Huis toe imponeer as satiriese kragtoer

Ihette Senekal 2012-10-11 Huis toe fokus op ’n wrede en psigologiese kompetisie tussen die karakters, deurweek met seksuele spanning, emosionele impotensie, Oedipus-begeertes, eensaamheid en isolasie, skyn en werklikheid ...

Wenners van pryse by Clover Aardklop Nasionale Kunstefees aangekondig

2012-10-10 "Op dees aarde het sowel die AngloGold Ashanti Fyngoud-prys vir die beste Afrikaanse aanbieding en die Clover Soveel Beter-prys vir die beste algehele aanbieding gewen."

Aardklop: Pram-stoter-paradys

Louise Pieterse 2012-10-10 "Gelukkig vir rock-liefhebbers het die Bult se gewilde kuierkroeë weer eens die kans gegryp op voordeel te trek uit die stampvol strate ..."

Lafras Verwey: Deur die wêreld getreiter

Carel Nel, Naomi Meyer 2012-10-04 "Jy hóór nie net Lafras se stryd teen die 'grootkoppe' en die samelewing nie, jy sién dit. Jy erváár dit. Jy sien sy soeke na iets beter, sy pyn en lyding. Dit is wat teater vir my wonderlik maak." Carel Nel gesels oor sy hoofrol as Lafras Verwey.

Alles en almal dra bagasie: Donnay Torr gesels oor die ATKV, Clover Aardklop en Afrikaans

Donnay Torr, Naomi Meyer 2012-10-04 Donnay Torr is die besige bestuurder van tydskrifte en sosiale media by die ATKV en ook redakteur van Taalgenoot en Hoezit!. Sy het by die Clover Aardklopfees met Naomi Meyer gesels en deel ook ’n paar van haar feestelike foto’s.

ATKV-Tienertoneel by Clover Aardklop 2012: Foto’s

2012-10-04 Die ATKV-Tienertoneel lewer vanjaar heerlike produksies by Aardklop op. Hier is 'n paar foto’s.

"Een, twee, drie, blok myself!"

2012-10-04 Skilder met Woorde III is ’n multi-sintuiglike kunservaring wat musiek, poësie en visuele kuns in een meevoerende uitstalling kombineer.

Dismotief: Taal as vertrekpunt

Henry Cloete, Richard Strydom 2012-10-02 "Die idee van Dismotief staan in teenstelling met die huidige leitmotief in die Suid-Afrikaanse samelewing – die leidende idees oor Afrikaans, Afrikanerskap en identiteit."

Die plat, grys landskap wat die kuns raam: Nicola Hanekom gesels oor Aardklop

Nicola Hanekom, Naomi Meyer 2012-09-28 "Ek dink ons is goed op pad, veral in Afrikaanse teater. My broek bewe as ek bespiegel oor wat sou gebeur sou die borge onttrek van die feeste. Maar 'as' is vir nonsens soek."

kykNET wat is alles by Clover Aardklop 2012

Nico Nel, Naomi Meyer 2012-09-27 Tjiff en Tjaff kom kuier weer vanjaar in lewende lywe by al die kinders wat saam met hul ouers Aardklop toe kom. Naomi Meyer vra Nico Nel, kykNET, MK & Koowee se Waarnemende Bemarkings- & Publisiteitsbestuurder, waar kykNET nog betrokke is by vanjaar se Aardklop, sodat feesgangers hul bywoningsgeleenthede kan beplan.

Ken jy tant Mossie? trek laer om Afrikaanse liedere

Gerdus Senekal, Ken jy tant Mossie? 2012-09-27 "Daar is soveel juwele in die Afrikaanse musiekskatkis en talle hiervan is stadig maar seker besig om in die vergetelheid te verdwyn."

Kom les jou dors na boeke (en stil jou honger) by die ATKV se Boeke-oase

Kabous Meiring, Naomi Meyer 2012-09-19 "Ons is reg langs die feesterrein. Deesdae kan mens lekker koffie of lewer en netvet op die Bult koop en dan kom luister na 'n gesprek in die ATKV Boeke-oase."

Program: ATKV Boeke-oase 2012

2012-09-17 Gesprekke en boekbekendstellings by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees.

Haar storie is elke vrou se storie - Medea

Coba-Maryn Wilsenach, Naomi Meyer 2012-09-07 Medea was 'n Griekse godin, en daar is verskillende weergawes van haar mite. Een storie is dat sy haar kinders vermoor het en gedwing is om telkens haar lewe oor en oor te beleef wanneer sy sterf. By die Clover Aardklopfees is Coba-Maryn Wilsenach dapper genoeg om die verhoog alleen aan te durf en hierdie godin te word. Naomi Meyer vra haar uit oor Medea.

Clover Aardklop: Onherroepelik van Gert Vlok Nel bekendgestel

Izak de Vries 2012-09-06 Gert Vlok Nel se nuwe CD word by die Clover Aardklopfees bekendgestel. Hier is besonderhede van die geleentheid en 'n paar foto's van Gert Vlok Nel by 'n onlangse konsert.

Die Bram Fischer-wals: "Ons praat óór Bram Fischer, nie námens hom nie."

Henry Cloete, Harry Kalmer 2012-08-20 "Bram was ’n kommunis en hy was ’n Afrikaner – en dit het soveel dinge beïnvloed. Natuurlik het ander goed ook – soos sy liefde vir sy vrou Mollie en vir sy kinders en vir dans en musiek."

Nuwe FAK-sangbundel 'so akkommoderend as moontlik'

Henry Cloete, Danie Langner 2012-08-20 "Daar moet in gedagte gehou word dat die sangbundel ‘n deursnit bied van Afrikaanse musiek en dat nie alle Afrikaanse liedjies of groepe of sangers se liedjies opgeneem kan word nie."

Opwinding op die pienk sofa by die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees

2012-08-20 Op twaalfjarige ouderdom sien Tara Notcutt ’n gerestoureerde Queen Victoria-sofa in Dieprivier. Skelpienk. En die jongeling besluit daar en dan – dit is wat sy eendag haar teater gaan noem. The Pink Couch.

Clover Aardklop-onderhoud: Om sonder 'n valskerm te spring – Marthinus Basson en Hugo Theart gesels

Marthinus Basson, Naomi Meyer, Hugo Theart 2012-08-15 "Lag en huil kom vanuit dieselfde plek. En Reza de Wet het dit baie goed verstaan en sy het dit die heel mooiste vasgevang in haar werk."

Christiaan Olwagen: Protesteater vir 'n nuwe Suid-Afrika

Henry Cloete, Christiaan Olwagen 2012-08-15 "Soms loop mense uit. Soms wag hulle na die tyd om vir ons te sê hoe dankbaar hulle is en hoe belangrik die 'boodskap' vir hulle is."
Top