Festival voor het Afrikaans 2023 | My broer, Gertjie: ’n filmresensie
2023-11-16"My broer, Gertjie is eerder ’n portret van ’n sanger en digter, maar ook ’n enigmatiese mens, ’n skaam mens wat werklik nie roem najaag nie. Die keuse om die film in swart en wit te skiet, dra daartoe by."
Die nuwe TV-reeks Straat is ’n verrassing
2023-10-31"Ná net een episode is ek nuuskierig om hierdie unieke karakters beter te leer ken. Niemand is wie hulle voorgee nie. Elke speler is perfek vir die rol gekies."
Devil’s Peak – the first two episodes: a review
2023-10-24"The number of Deon Meyer novels I have read have all been vastly enjoyable. Page-turners. The tension runs high; the characters are weird and wonderful. Yet, none of the film/TV adaptations I have seen, come close to the quality of the novels."
Hans steek die Rubicon oor: ’n filmresensie
2023-10-03"Jare lange ervaring en opgeboude kennis word opsy geskuif oor ’n oom nie ’n slimfoon kan werk nie, of ’n tannie gehoorapparate nodig het. Ons ontneem hulle van hul waarde, maar beroof onsself van ’n kans om te leer. Ons het werk om te doen." Lees Réney Warrington se resensie van hierdie film wat ook by die Toyota US Woordfees 2023 vertoon word.
An interview with the South African creators of a Star wars: Visions short film, Aau’s song
2023-08-31"The more fantasy, visual effects and large world set-ups in a story, the more it lends itself to animation. Animation makes anything possible."
Barbie – ewe veel verheerliking, verwyt en vermaak
2023-08-01"Barbie gun die pop die krediet wat sy toekom, maar spreek ook die skade aan wat sy verrig het. Gerwig vra ook hoe ons verder beweeg: Hoe lyk die nuwe vergestalting van die speelding? Wat word sy in 2023, of 2033, toegelaat?"
7de Laan: ’n fenomeen, of jy nou daarvan hou of nie
2023-07-21"Musikant en TV-ster Keabetswe Mamosadi, meer algemeen bekend as KB, maak haar verskyning in die reeks in 2017. Haar karakter was nie veronderstel om veel Afrikaans te praat nie, maar KB het vir meer Afrikaanse dialoog gevra. 'I have studied Afrikaans and I feel confident about my abilities, but for me it is more about showing that Afrikaans and black culture are not from different worlds and can co-exist.'"
My kordate konyn
2023-06-13"Dan: ou-siel-Sagrys, kordaat, suspisieus. Hy is effe laer op die grond, hy beloer jou én die wêreld van diep onder sy wenkbroue af. Ek vind later van sy ruggraat uit."
The beauty queen of Leenane: theatre review
2022-10-27"Yet, even though the characters are wrapped in an Irish woollen blanket, they are still universal. Change the names, the sayings, and it could be set in Putsonderwater and still ring true."
Pou-resensie (Prime Video) – soveel intrige
2022-09-23"Pou is Jaco Minnaar se debuutrolprent as regisseur. Alhoewel daar hier en daar haakplekke is, is dit ’n besonder interessante wegspringplek vir ’n belowende loopbaan. Ek sien uit na sy tweede en derde film."
Ludik – indrukke van die eerste 35 minute
2022-09-06"Die skep van hierdie reeks is ’n misdaad teen die mensdom. Oukei, ek oordryf. Dan ’n misdaad teen goeie reekse, teen Afrikaans en vir seker teen my oogballe."
Dinge van ’n kind (kykNET-reeks) na aanleiding van ’n braaibroodjie
2022-05-06"Hier is baie om oor opgewonde te wees."
The handmaid’s tale – a roller coaster of the familiar
2021-05-04"Luckily, I have seen only the first three episodes, so there is a glimmer of hope that a twisty, shocking, yet authentic plot twist will steer the case towards not guilty of becoming Prison break."
Never rarely sometimes always: a film review
2021-04-26"The dread. Yes, the feeling of dread never leaves. You have two underage girls; one is pregnant. With little money and no support, they travel to New York. What should be a one-day excursion turns into a prolonged three-day affair. They have nowhere to stay, no money to spend."
Tali’s #babydiary: TV review
2021-02-25"Here’s to Tali’s #babydiary building on this great start and taking South African television to a next level."

