LitNet

LitNet

NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd 2018: Wenners aangekondig

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-03-27

Die wenners in die kategorie vir gepubliseerde skrywers is: eerste prys: "Die troebel tyd" deur Ingrid Winterbach; tweede prys: "Die aanspreeklikheid" deur Jaco Fouché; derde prys: "Die boek van gelukkige eindes" deur Debbie Loots.

Die wenner in die debuutkategorie is:
"Die Seepunt-insident", Gerhard Greyvensteyn

Persvrystelling: Bloemfonteinse Skrywersvereniging se Nasionale BSV-Skryfwedstryd 2018

LitNet Skryfsake en rubrieke 2018-03-27

Die tradisieryke nasionale BSV-Skryfwedstryd, wat reeds in 1979 ontstaan het, is tans weer in volle swang. Die sluitingsdatum is 14 Mei 2018. Al die nodige inligting en inskrywingsvorms is hier beskikbaar.

Persvrystelling: Taalmonument-koorfees beloof luisterryke sang uit die boonste rakke

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2018-03-27

"’n Opwindende musikale eerste vind op 14 April plaas wanneer die Afrikaanse Taalmonument ’n koorfees in die Amfiteater op Paarlberg aanbied."

Zuid-Afrikahuis: Programma, April 2018

LitNet NeerlandiNet 2018-03-27

Die Zuid-Afrikahuis in Nederland bied in April 2018 ’n opwindende program aan. Hier is nog inligting.

UJ-pryse 2018: kortlyste

LitNet Boeke en skrywers 2018-03-26

Vir die 2018 UJ-pryse is altesaam 63 titels ingeskryf – 11 daarvan debute. Hier is die kortlyste vir die UJ-debuutprys en UJ-prys.

KKNK 2018: Boekgesprekke

LitNet KKNK 2018-03-23

Hier is ’n lys van die gesprekke met skrywers oor hul jongste publikasies wat vanjaar by die KKNK se ATKV-Boeke-oase plaasvind.

Maalvleis deur Karen Hart: bekendstelling in Kaapstad

LitNet Boeke en skrywers 2018-03-23

Jy word vriendelik uitgenooi na die bekendstelling van Maalvleis deur Karen Hart op 24 Maart in Kaapstad. Kom geniet ’n glas wyn en snoephappies saam met die skrywer.

US Woordfees: WoordTROfees – nominasies vir 2018

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-03-23

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WoordTROfee-toekennings is pas bekend gemaak. Die WoordTROfees word op 18 April op Stellenbosch oorhandig.

LitNet: Jou eie taal

LitNet Nuusbrief 2018-03-23

LitNet: Jou eie taal

Persvrystelling: Jong Sterre by vanjaar se Suidoosterfees

LitNet Suidoosterfees 2018-03-22

"Suidoosterfees spog vanjaar met ’n reeks produksies wat deur die sterre van die toekoms op die planke gebring word. Die 15de Suidoosterfees – met die tema Fantastiese 15 – vind van 26 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas."

Press release: An evening of flamboyant celebration at the 53rd Fleur du Cap Theatre Awards

LitNet Teater 2018-03-22

The winners of the 53rd annual Fleur du Cap Theatre Awards were announced on Sunday, 18 March 2018 at the Baxter Theatre in Cape Town. Here is the complete list of winners.

Pos beskikbaar: Akademiese-boekspesialis – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet NetWerk 2018-03-20

Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe akademiese-boekspesialis. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.

Pos beskikbaar: Assistent-bestuurder – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet NetWerk 2018-03-20

Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe assistent-bestuurder. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.

Pos beskikbaar: Bestuurder – Protea Boekwinkel (Stellenbosch)

LitNet NetWerk 2018-03-20

Protea Boekwinkel op Stellenbosch is op soek na ’n nuwe bestuurder. Aansoeke sluit op 31 Maart 2018.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Ys deur Rudie van Rensburg

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-03-20

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Ys deur Rudie van Rensburg, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Top