LitNet

LitNet

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bet-El deur Helena Hugo

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-03-02

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Bet-El deur Helena Hugo, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

LitNet: Jou navorser

LitNet Nuusbrief 2018-03-02

LitNet: Jou navorser

Press release: Hawks officers raided the home of author Jacques Pauw

LitNet Jonathan Ball-portaal 2018-03-01

"The President’s Keepers brought to light abuse of and corruption at these agencies, and this raid is evidence of how the priorities are perverted."

Liefde is ... Wenners aangekondig

LitNet Skryfkompetisies 2018-03-01

Met die oog op Valentynsdag het LitNet lesers genooi om ’n gedig met die tema "Liefde is ..." te skryf. Hier is die wenners!

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Blom in die hare deur Kristel Loots

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-02-27

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Blom in die hare deur Kristel Loots, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Landbouproeë vir fynproewers by US Woordfees

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-27

Shiraz en wildsvleis, Merino-lamsboud en Veritas-bekroonde wyne, topkase én rooibos is van die unieke proe-ervarings wat op fynproewers wag tydens die Agri-Expo Landboureeks by die US Woordfees van Vrydag 2 tot Maandag 11 Maart op Stellenbosch.

Nuwe teaterstem bring toekomsdrama, Kudu, na die Baxter

LitNet Teater 2018-02-27

"Kudu open op 28 Februarie om 7.30nm, met ’n voorskouvertoning op 27 Februarie 7.30nm. Op 2, 6 en 8 Maart om 11vm word oggendvertonings met die oog op skoolgroepe aangebied. Daars ook ’n middagvertoning op Saterdag 3 Maart."

ATKV|SA Akademie-pryse 2018: Vier LitNet Akademies-artikels word bekroon

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-02-26

Vier LitNet Akademies-artikels is vanjaar met die gesogte ATKV/SA Akademie-pryse vir geakkrediteerde navorsing in Afrikaans bekroon.

Persverklaring: US Woordfees 2018 maak planne vir waterbesparing  

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-26

"Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch kan nie ’n fees hou wat die streek se waterkrisis vererger nie, maar die dorp kan ook nie bekostig om nie vanjaar ’n Woordfees aan te bied nie – die ekonomiese skade sal net te groot wees."

LitNet: Feeste wat wag

LitNet Nuusbrief 2018-02-23

LitNet: Feeste wat wag

US Woordfees 2018: Toneel

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-22

Hier is ’n keuse van die teaterresensies, onderhoude en toekennings van produksies wat by vanjaar se US Woordfees opgevoer word om jou te help besluit watter kaartjies jy moet koop.

US Woordfees 2018: Skop stof in jou taal by die Alumni Tuiskoms Veldtrap met Woorde

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-21

"Die US Woordfees vind vanjaar van 2 tot 11 Maart in en om Stellenbosch plaas. Dié gebied, ryk aan kultuur, bied vanjaar vir die sewende jaar ’n sportfees aan vir alle adrenalienslawe en sportentoesiaste."

Persvrystelling: ’n Middagete geïnspireer deur die druif

LitNet Kos en wyn 2018-02-20

Die druiwekorrel, hoewel klein en beskeie, is verantwoordelik vir ’n wêreldwye fenomeen wat ’n ontsaglike verskeidenheid wyne en wynstyle insluit en die mens reeds vir duisende jare vreugde en genot verskaf. Op Saterdag 24 Maart bring Anthonij Rupert Wyne hulde aan hierdie vrug.

Liefde is ... Kortlys

LitNet Skryfkompetisies 2018-02-20

Hier is die 15 finaliste vir LitNet se jongste skryfkompetisie met die tema "Liefde is ...".

US bring hulde aan prof Sampie Terreblanche: legendariese ekonoom, geliefde lektor en kritiese stem

LitNet In memoriam 2018-02-19

"Sy klem op sosiale verbetering vir die groot gemeenskap is ’n deurlopende tema in sy werk."

Top