Coenie de Villiers se woord van die jaar 2017
2017-12-13Wat is Coenie de Villiers se #litnetwoord2017?
Nog inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017 (II)
2017-12-13As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is nog ’n paar van ons lesers se inskrywings.
"Ek voel anders as ander mense": wenners aangekondig
2017-12-13Hier is die wenners van LitNet se mees onlangse skryfkompetisie vir skoolleerders: “Ek voel anders as ander mense”. Baie geluk!
Rudie van Rensburg se woord van die jaar 2017
2017-12-07Wat is Rudie van Rensburg se #litnetwoord2017?
Zandra Bezuidenhout se woord van die jaar 2017
2017-12-07Wat is Zandra Bezuidenhout se #litnetwoord2017?
Eerste inskrywings: LitNet se Afrikaanse woord van die jaar 2017
2017-12-07As jy één woord mag kies, waaraan laat 2017 jou dink? Hier is ’n paar van ons lesers se eerste inskrywings.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald
2017-12-06LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Persvrystelling: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting toegeken
2017-12-06"Die Raad van die Van Ewijck-Stigting het gister sy jaarlikse prestasiebeurs van R75 000 aan Nicol Stassen van Protea Boekhuis toegeken vir sy prestasie by die bevordering van kulturele betrekkinge tussen Nederland en Suid-Afrika."
Persvrystelling: Taalmonument toenemend ’n moet-sien vir gemeenskap en toeriste
2017-12-05Michael Jonas: "Wat veral opval, is dat variante van Afrikaans wat die afgelope eeu nie tot hul reg gekom het, nou ’n bloeitydperk beleef. Die totaliteit van Afrikaanssprekendes is besig om die taal te eien, tot almal en veral die taal se voordeel. ’n Diverse groep Afrikaanssprekendes is besig om hul stemme te vind."
fliekNET 2017/2018: hoogtepunte
2017-12-04Vanaf 16 Desember 2017 tot 12 Januarie 2018 is fliekNET weer op DStv-kanaal 198 te sien. Hier is die hoogtepunte.
